De Caledon Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Emile L - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en goed geleë en die plek was baie hulpvaardig met ons wat vroeër moes incheck.
Liezel V - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, ruim en alles wat ons benodig het.
Deborah S - Aug 2023
Algehele gradering
We were there for such a short time.
Minrie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons is 'n groep vriende wat 'n marathon in die omgewing gehardloop het en het 1 nag se verblyf gesoek.
Sandra J - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklike matrasse en heerlike beddegoed.
Helen E - Des 2021
Algehele gradering
Die pragtige huis is baie mooi en die tuin pragtig versorg.
Christiaan B - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker gerieflike verblyf in Caledon area.
Maycke M - Feb 2018
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Anine M - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis.
Jonathan C - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis.
Baie skoon en goed ingerig. Ons sal gou weer terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
De Caledon Huis se terugvoer
Thank you very much for the nice review. Very much appreciated.
Candice B - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese kamers en baie stil en privaat. De Caledon Huis sal van nou af my 'go-to' akkommodasie in Caledon wees!
De Caledon Huis se terugvoer
Baie dankie! Dis so lekker om te hoor. Dit maak my hart baie bly, aangesien ek so nuut in die besigheid is.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Lise O - Sep 2017
Algehele gradering
Nooit weer nie, dankie!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constitution-straat 10, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang