Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Caledon Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Emile L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en goed geleë en die plek was baie hulpvaardig met ons wat vroeër moes incheck. Netjies en goed geleë en die plek was baie hulpvaardig met ons wat vroeër moes incheck.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Gemaklik, ruim en alles wat ons benodig het. Net een aand oorgeslaap, alles was skoon en reg. Oulike opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

We were there for such a short time. We struggled to find a shop open at 10:30 pm to buy milk for coffee. Even early morning we struggled to find a shop open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Minrie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Ons is 'n groep vriende wat 'n marathon in die omgewing gehardloop het en het 1 nag se verblyf gesoek. 1 ding wat uitstaan van die verblyf is die netheid. Die kamers en badkamers is regtig skoon. Die beddens slaap heerlik. Dit is 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en van die kamers kan veral lekker werk vir gesinne of groter groepe. Erna wat ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Gemaklike matrasse en heerlike beddegoed. Goeie waterdruk op storte en skoon. Vriendelike ontvangs. Sentraal en gesellige atmosfeer. Het persoonlike 'touch' gemis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helen E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2021

Die pragtige huis is baie mooi en die tuin pragtig versorg. Die kamerliggies langs die beddens het omtrent nie 1 gewerk nie, vloere het nie baie skoon gevoel nie, maar dis net klein jakkalsies.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Lekker gerieflike verblyf in Caledon area. Ons het lekker by De Caledon Huis gebly. Die gastehuis is netjies, skoon en goed toegerus. Die diens wat ons ontvang het was baie goed, en die mense was baie vriendelik. Sal beslis De Caledon Huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maycke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

Peaceful and relaxing. It's really a stunning old house that is divided. Most beautiful self-catering accommodation as of yet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Wonderlike gastehuis. Beslis waarde vir geld - ons het heerlik gebly. Baie netjiese gastehuis en wonderlike diens. Sal beslis De Caledon Huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Pragtige huis. Baie skoon en goed ingerig. Ons sal gou weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
De Caledon Huis
Thank you very much for the nice review. Very much appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constitution-straat 10, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNWVjOTMxLTExYzMtNGFiNS1iYTgwLTMzMWQzZjQwMzA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 10 Constitution Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2305 19.42994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang