Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Caledon Huis

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constitution-straat 10, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Caledon Huis is 'n lieflike selfsorg-instansie in Caledon in die Overberg.

Gaste het 'n keuse van 7 kamers wat met 2 enkelbeddens of koningingrootte-beddens ingerig is, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die kamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis, 'n eetarea, 'n sitkamer met 'n TV met DStv, en 'n binnebraai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste is ook welkom om van die swembad gebruik te maak.

De Caledon Huis is stapafstand vanaf verskeie winkels en is net 1 km vanaf die Caledon Hotel en Spa. Caledon bied ook die Caledon-museum en die Caledon-veldblomroete aan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Constitution-straat 10, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Caledon Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constitution-straat 10, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNWVjOTMxLTExYzMtNGFiNS1iYTgwLTMzMWQzZjQwMzA1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 10 Constitution Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2305 19.42994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang