Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Doornkraal Vinotel

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mackie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Wonderlike diens en beleefde personeel. Sal elke jaar terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleane
De Doornkraal Vinotel
Goeie more Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd so'n plesier om wonderlike gaste soos jouself te kan ontvang en bederf. Sien uit na die volgende besoek. Groete Eleane

Tracey J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful. We stayed overnight en route to family in the Hemel and Aarde Valley, and we would do it again as it was a lovely peaceful place to stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie mooi huis, vriendlike en behulpsame mense. Goed ontvang, kos was ook baie lekker. So rustig ons het verslaap vir die eerste keer in 20 jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-luce K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Lees bo. Hoewel ek lekker gebly het, was daar 'n probleem met die kamer. Ek het 'n luukse kamer gekoop vir ekstra spasie, maar met die inboek is ons in 'n standaardkamer geplaas. Daar was geen luukse kamer beskikbaar nie, wat nogal ontstellend was. Daar was ook geen poging vir 'n afslag nie. Ek weet dus nie of ek weer daarheen sal gaan nie. Vir die prys was die ontbyt in orde. Ons het nie aandete in die hotel gehad nie, maar is eerder na 'n restaurant in die dorp verwys wat tot 20h00 oop sou bly. Vir 'n hotel is dit nie goed genoeg nie. Die diens van die personeel was baie vriendelik, en die kamer en badkamer was skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hennie D
1 nag
4.2
Des 2023

Fantasties. Ontbyt was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Nice It was a nice stay. It would be nice if the menu had more variety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leana L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2023

Restaurant was topklas. Ons het in die Kothuis geboek. Tuin op pad na kothuis moet asb. oopgesny word, ons voertuig het moeilik in- en uitgegaan. Kamers was mooi en netjies. Dalk warm komberse op die beddens sit. Was vreeslik koud. Baie dankie vir klein verwarmer wat in kamer was. Ons het by die restaurant geëet. Kos was fantasties! Springbok Carpaccio!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elme R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

This is a great place to stay. We had a very pleasant stay, with helpful and friendly staff. They went out of their way to accommodate us, and we appreciate it. Food and stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleane
De Doornkraal Vinotel
Beste Elme Dit was 'n groot plesier dat julle by ons kom kuier het, hoop ons sien julle gou-gou weer. Mooi bly. Eleane

Christa L
1 nag
5.0
Des 2020

Heerlike ondervinding! Ou historiese gebou. As oud inwoner van Riversdal was dit altyd my begeerte om daar tuis te gaan en ek was nie teleurgestel nie! Aan al my verwagtinge vol doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleane
De Doornkraal Vinotel
Beste Christa, Wat 'n voorreg was dit om jou as ou inwoner by ons te hê as gas. Ek is so bly jy het dit geniet en kannie wag vir jou volgende kuierkie by ons nie. Mooi bly Eleane

Safety At Work S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2019

Vriendelike staff. Lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eleane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lower Long-straat 8, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA831536d5dab51afc849d044eacdef4a137a8313407f9bf7cf9abadebc30b8835f749230e17163a0f7307c9614f41b7d4ab93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 8 Lower Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.088863618322 21.261954009533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang