Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoekhuys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 24, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

De Hoekhuys is meer as 101 jaar gelede gebou en is 'n ruim selfsorghuis vir 8 tot 10 mense in Caledon.

Die huis is ideaal vir gesinne of vriende en het sy oorspronklike houtvloere en hoë plafonne, en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n eetkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n kinderbed, en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in een van die dubbelbedslaapkamers. Die badkamers is toegerus met baddens, storte en toilette.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel in die eetkamer geniet word. Daar is ook 'n TV met stroomvermoë. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die voorstoep ontspan, en braaigeriewe is op die agterstoep beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 tot 3 voertuie langs die huis. Rook word nie binne die huis toegelaat nie, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Caledon bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Caledon Museum, die warmwaterbronne, die Venster Kloof Natuurtuin wat 'n oorvloed inheemse veldblomme bied en die Caledon Veldblomroete. Gaste kan gaan stap om die fynbos, voëllewe en inheemse bome te besigtig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir De Hoekhuys
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jané Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kollege-weg 24, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoekhuys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 24, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd1c6472e04c2b348d6b50eb203387648e99756b60e40107d57900b8ac9af177a1b6a216928721ca0aeb3248c6dd6feaddf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 24 Kollege Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.233626561423 19.424831092204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang