Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kock Flat Arniston

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Brian O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2022

Ons het lekker gekuier. Skoonheid was baie swak. Spinnerakke in huis was oral sigbaar. Die rioolwater het in 'n bakkie gelek. Dit het 'n slegte, slegte reuk tot in die kombuis gelaat. Ons het ontsmetmiddels gaan koop om die reuk te onderdruk.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petrusa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Kuier was baie lekker. Ons het baie veilig gevoel, ligging was perfek - loopafstand van die see, sal aanbeveel vir 'n gesin of vriende wat lekker wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ek sal dit definitief aanbeveel vir gaste of 'n gesin. Baie rustig en het dit baie geniet. Baie skoon en netjies. Dus ook veilig. Regtig waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Rustigheid, lekker ontspanning. Fantastiese verblyf, alles wat ek gesoek het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Wonderlik. Elke oggend vars seelug, een van die beste ervarings ooit. Definitief een plekkie vir die boeke. Is in loopafstand na see. Definitief sal ek dit aanraai vir 'n gesin, enkelpaar of sommer vriende ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edlin O
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Feb 2019

Skep nie die cosy effek nie. Die beddegoed lyk nie of 'n mens daaronder kan slaap nie. Ek dink die huis moet 'n definitiewe gedaante-verwisseling ondergaan. Ek sal definitief nie weer teruggaan na De Kock Flat toe nie. Een iets wat seker uitgestaan het is die gasvryheid van die dame by Etnas wat ons so goed ontvang het en ons goeie kliëntediens verskaf het. Andersins was die verblyf redelik. Alles wat jy verlang is in die huis. Dit sal net opgeskerp moet word.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Annaline N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2018

Fantasties, Baie goeie diens, netjiese plek, lekker plekkie vir vakansie hou. Het inderdaad my tydjie daar geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Aug 2018

Ek sal hierdie huisie liewer in die somer aanbeveel. Die huisie het slegs 'n kaggel in die sitkamer wat nie die res van die huis verwarm nie, m.a.w. die res van die huis is vriesend aangesien daar orals teëls is. Ek sal verwarmers in elke slaapkamer aanbeveel. Ons 1ste stort was yskoud aangesien die gas op was en ons self moes gaan soek vir vol gasbottel en dit opkoppel. 1 dag later sou ons ontdek die yskas was nooit ingeprop nie en ek moes self komberse uit die kaste haal en op die beddens gooi. Die eienaar kan bietjie meer doen om gaste cosy en welkom te laat voel. Die omgewing is egter beeldskoon!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVNm1lNn6TVWIiMNy53IjxizKnYydbev1axpGPUAqPzfznOEjvT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 7 5th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66632 20.226733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang