Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kunst Huisje

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Pauline S
1 nag
5.0
Nov 2024

Lovely stay. Quick and efficient check-in - I unfortunately left before breakfast but take it that that would have been 5 stars as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige plekkie om oor te slaap in Bela Bela. Het baie lekker gebly. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en gerus te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juline
De Kunst Huisje
Liefste Claude, baie dankie vir die terugvoer! Dit was lekker om julle hier te hê en ons sien uit na die volgende keer! Groete, Juline

Fasti B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie netjies. Rustige atmosfeer. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons het vir 2 nagte in Kamer 1 oorgebly. Was baie vriendelik ontvang deur Lucky. Gasvrou het uit haar pad gegaan om dinge vir ons gemaklik te maak. Ek het vooraf verduidelik dat ek 'n kledingstuk moet stryk - sy het gesorg dat daar 'n strykplank en strykyster in ons kamer neergesit was vir ons gebruik. Die gastehuis skep 'n baie rustige atmosfeer. Groot stort (rain shower). Linne van topgehalte. Heerlike ontbyt by prys ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Net lekker om daar te bly. Soos gewoonlik was dit lekker om weer daar te kon tuisgaan, dit is ons gunsteling plek in Bela Bela.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Pleasant. It was a very pleasant stay. Nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, mooi en heerlik. Wat 'n pragtige juweel van 'n plek. Silwerskoon, kraakvars sagte beddegoed. Ons was daar vir die seun se rugbytoer in die omgewing en na 'n lang dag was daardie stort en bed heerlik. Net jammer ons het die ontbyt gemis omdat ons so vroeg uit was in die oggende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastic experience. What a lovely place to stay. The host is amazing and the place is clean and friendly. Highly recommended. Thank you for the amazing hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reygana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great place to stay. Our stay was nice, quiet and only a few minutes away from Warmbaths (Forever resort). Lucky was the lady who assisted us, and she was amazing. She is friendly, extremely helpful and very understanding. The breakfast was lovely. We have booked here a few times. I would recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juline
De Kunst Huisje
Thank you so much Reygana, I'll pass the compliment to Lucky.

Ada D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Pragtige ruim kamers en vriendelike gasvroue. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Fantasties. Ontbyt was baie lekker gewees. Baie lekker geslaap op die gerieflike bed. Is mal oor die ou antieke items in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd790fd98903d61b110f12a0318cf2a435e0f723bd9101faa338e8d2dc172a2fb59ce8b2128a75750a4d4c6efc952f0ad5c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 59 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -24.881493116884 28.28511122209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang