De Molen Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Amelia B - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Elizabeth C - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely stay, would definitely recommend.
De Molen Farm se terugvoer
We enjoyed sharing our farm with you and Louis, Elizabeth. Hope to see you again. Kind regards, Brian and Lin.
Hannes R - Jul 2023
Algehele gradering
'n Aangename kuier waar ons baie tuis gevoel het. Vriendelike, hulpvaardige gashere.
Lees meerStefan V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitkyk oor die berge en mooi waterval baie naby.
De Molen Farm se terugvoer
It was a pleasure to host you and your lovely family. Hope to see you again.
Kind regards, Brian and Lin.
Werner S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die besiger Clarens.
Lees meerTrischca K - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Jane S - Aug 2022
Algehele gradering
Lin and Brian are wonderful hosts and the farm is absolutely wonderful - a delight to stay there.
Vera B - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Rustige kuier naby die natuur.
Gerrit S - Mei 2022
Algehele gradering
Overpriced.
Lees meerDavid L - Feb 2021
Algehele gradering
Beste natuurskoon ooit.
Ben O - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome people!
De Molen Farm se terugvoer
Thank you for your kind words Ben & Theresa. Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Brian & Lin
Tayla J - Des 2020
Algehele gradering
Quiet stay in a beautiful setting, loved the little cottage which had everything we needed. Very lovely place!
De Molen Farm se terugvoer
Thank you for your review. It is always rewarding for is to share this beautiful farm with guests. Look forward to seeing you again next you are in Clarens.
Trevor D - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent location and wonderful hosts
De Molen Farm se terugvoer
It was a pleasure hosting you and your family Trevor.
Pity that you could not get WiFi.
There is connectivity in certain areas. We could sort it out for you.
Kind regards,
Brian & Lin
Lilienne V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike familie weg breek!
Erika O - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel.
Hanru P - Jul 2019
Algehele gradering
Brian se buitengewone gasvryheid en advies oor omgewing maak dat ons graag weer daar sal wil kuier!
Inke H - Nov 2018
Algehele gradering
Very peaceful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig en ontspannend.
Baie tegemoetkomende eienaars. Die plek is baie stil en ons het 'n lekker ontspannende naweek gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
De Molen Farm se terugvoer
Thank you. We look forward to seeing you again. And so rewarding for us to know that you enjoyed your weekend.
Regards,
Brian and Lin
Hettie R - Aug 2018
Algehele gradering
A beautiful retreat in the Maloti.
De Molen Farm se terugvoer
We so enjoyed hosting you and would love to see you back with your family.
Kind regards,
Brian and Lin
Barend G - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Anthony B - Jun 2018
Algehele gradering
Stunning. Absolutely stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik. Absoluut ongelooflik.
Dit is so 'n ongelooflike plek om te ontspan, jou batterye te herlaai en rus vir jou siel te kry. Dit is net buite die dorp, maar ook naby genoeg. Lieflike mense. Ongelooflik. Absoluut ongelooflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
De Molen Farm se terugvoer
Dear Anthony and Karen,Thank you for taking the time to review De Molen. It was a pleasure hosting you and it is rewarding for us to know that you were able recharge on our farm.
Kind regards,
Brian and Lin
Riana V - Apr 2018
Algehele gradering
One of the places we wish we could stay longer.
De Molen Farm se terugvoer
Thank you Riana, it was a pleasure to host you and we look forward to seeing you again.
Marna F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek en sal definitief teruggaan.
Jacqueline C - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig en baie spasie vir die kinders om te speel.
De Molen Farm se terugvoer
Thank you so much Jacqueline.
It was so good to meet you and your delightful family.
Frans N - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangename, skoon en netjiese eenheid.
De Molen Farm se terugvoer
Thank you for your feedback. We would love to host you again next time you visit Clarens.
Regards
Lin
Banie B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en vriendelike mense.
De Molen Farm se terugvoer
Thank you for your kind words. We look forward to hosting you next time you visit Clarens.
Alex M - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf in 'n pragtige natuurskoon.
Margaret H - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik en eenvoudig. 'n Lekker halfpad-stopplek. Stil en rustig.
De Molen Farm se terugvoer
Thank you for your kind words about De Molen. We trust that we can host you again when you are in the Clarens area.
Kind Regards,
Lin
Mia H - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam, lekker rustig, sorgvry.
De Molen Farm se terugvoer
Baie dankie Johan.
Groete,
Lin
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang