De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Bridget Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Christelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Was 'n rustige plek om te bly. Was lekker om die honde saam met ons te hê.
Magri P - Sep 2023
Algehele gradering
Loved the old charm of the house.
John D - Jan 2024
Algehele gradering
Somewhat disappointed with the service, but good location and comfortable accommodation.
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Daar was nie WiFi of 'n swembad soos deur die website aangedui nie.
Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Bridget was baie vriendelik en het my al 'n dag voor ons verblyf gekontak om reëlings te maak om ons te ontmoet vir inklok.
Peter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely, comfortable house but not in the heat.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Andries P - Nov 2020
Algehele gradering
Die ou huis is prakties en het alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf.
Veronica B - Des 2020
Algehele gradering
Lovely accommodation, except the fan was not suitable for 40+ December temperature.
Cassie M - Nov 2020
Algehele gradering
Cottage great. Badly stocked though.
Lees meerLouise L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Pat B - Okt 2019
Algehele gradering
It was a great place to stay.
Liezel F - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon.
De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages se terugvoer
Thank you, Liezel. I am so glad you enjoyed your stay.
Warm regards,
Bridget
Magda F - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages se terugvoer
Thank you, Magda.
Louma E - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreekplekkie!
Janine W - Des 2017
Algehele gradering
Tarief te hoog vir wat jy kry terwyl ons in ander plekke oornag het met lugversorging en TV vir goedkoper.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Riebeek-straat 23, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang