Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Patrick E
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sal dit definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vianca K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was a lovely stay, close to all the places we wanted to be. The room was neat, clean, and comfortable. We enjoyed our stay and received excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sal enige tyd wees gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was uit die boeke. Dankie aan Don en sy vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Very relaxing and quiet. Very pleasant, the facilities are perfect for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Definitief 'n ja! Ek sal De Oude Kothuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Heerlik, skoon en rustig. Ons sal vinnig weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gracia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

A wonderful place for the family to get away from the hustle and bustle of busy towns and cities. It is safe and the host was very friendly and assisted promptly when we needed assistance. The place can be cleaned up a little more because there are cobwebs in some of the crevices, but I think that it's because the place is also old, can do with an upgrade. My entire family has chronic sinusitis and we struggled a little when we were in the house. Perhaps the products used were too strong. Other than that, the place is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
De Oude Kothuis
Thank you for the feedback.

Shelton N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Gemaklik, rustig. Gemaklik ingerig vir korttermynverblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Isabell D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

Baie rustige omgewing. Heerlik tussen die natuur en naby avontuur-besigtighede. Vriendelike mense, heerlik tuis gevoel en terselfdertyd privaat. Die gasheer en -vrou het werklik hul bes gedoen om in ons behoeftes te voldoen. Dit was kort. Sal beslis langer kuier volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110d1be916605d6ca1676253caadce8c92f56811fb32c86c07e5dc3143a74fd560e8777a2f50dd534bf5ec61611afb2b0b02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Plaas Schietfontein 53 De Wildt 0251 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.659164039249 27.952034050541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang