Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kothuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

De Oude Kothuis is in De Wildt-distrik, 'n dorp 40 km noordwes van Pretoria, en 15 km vanaf Hartbeespoortdam. Dit is die perfekte oornagverblyf of naweekwegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek.

Verblyf word in 3 gastekamers gebied.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep met sitplek. Daar is WiFi.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Patrick E
5.0
Sal dit definitief aanbeveel. Sien sterre.
Jul 2024
Vianca K
Saam met lewensmaat
5.0
It was a lovely stay, close to all the places we wanted to be. The room was neat, clean, and comfortable. We enjoyed our stay and recei...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Deon R
Saam met lewensmaat
4.6
Sal enige tyd wees gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was uit die boeke. Dankie aan Don en sy vrou.
Sep 2024
Martin O
Saam met lewensmaat
4.6
Very relaxing and quiet. Very pleasant, the facilities are perfect for a weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Michelle N
Saam met vriende
5.0
Definitief 'n ja! Ek sal De Oude Kothuis enige tyd aanbeveel.
Jul 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Gaste dink De Oude Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schietfonteinplaas 53, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110d1be916605d6ca1676253caadce8c92f56811fb32c86c07e5dc3143a74fd560e8777a2f50dd534bf5ec61611afb2b0b02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Plaas Schietfontein 53 De Wildt 0251 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.659164039249 27.952034050541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang