Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Pastorie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 321 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Victor O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker bly. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seugnet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Dit was 'n aangename oorbly. Lekker warm beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseline M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It was fantastic. It was a wonderful experience and a very nice environment. We loved the atmosphere and the welcome was a "you're at home".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Elize, die eienares van die plekkie, is baie gasvry en vriendlik. Dit was verskriklik baie lekker. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die eienares kan jou baie vertel oor die oude pastorie se geskiedenis en selfs oor die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa K
1 nag
5.0
Jul 2024

Het gevoel soos familie by wie ek tuisgaan. Baie gasvry en gesellig. Ek het lekker gebly, baie dankie. Ek is vriendelik ontvang en alles was reg en netjies. Ek het 6 uur die volgende oggend vertrek en het die gasvrou vroeër opgestaan om vir my louwater aan te dra om die vensters van my motor wat toegeryp het, ontdooi te kry. Ek het nou nie van die etes gebruik gemaak nie, maar was die spyskaart beskikbaar en het heerlik gelyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reg B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik ontvang en lekker gerus. Baie lekker gerus. Goeie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie Van Schalkwyk V
1 nag
5.0
Mei 2024

Briljant. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie mense en lekker oornagplek. Ons het baie lekker gebly. Regte Karoo mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha K
1 nag
5.0
Apr 2024

Fabulous . I love staying over at De Oude Pastorie Gastehuis, the welcome always makes you feel at home immediately and the owners are absolutely wonderful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ons het 'n heerlike ontvangs gehad en ons gasvrou was baie tegemoetkomend wat ons behoeftes betref. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 321

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 321 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang