De Stoep
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Stoep is 'n gastehuis in Riebeek-Wes wat 'n ideale basis is om dié bekoorlike dorpie en sy omstreke te verken.
Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat individueel versier is en elke kamer bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste. Gaste in 2 van die kamers maak van 'n privaat badkamer in die gang gebruik, maar 1 van die kamers het 'n en suite-badkamer. Die badkamers het elk 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Boonop het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging en 'n haardroër.
Die eiendom het 'n groot erf en daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, buitesitplek en 'n lieflike tuin. Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV, sitplek en 'n kaggel.
Gratis WiFi is beskikbaar in die eenhede en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die erf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Philippe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
- Gaste dink De Stoep het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Wes Riebeek-Kasteel Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang