Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Stoep

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Stoep is 'n gastehuis in Riebeek-Wes wat 'n ideale basis is om dié bekoorlike dorpie en sy omstreke te verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat individueel versier is en elke kamer bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste. Gaste in 2 van die kamers maak van 'n privaat badkamer in die gang gebruik, maar 1 van die kamers het 'n en suite-badkamer. Die badkamers het elk 'n instapstort of 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Boonop het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, lugversorging en 'n haardroër.

Die eiendom het 'n groot erf en daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, buitesitplek en 'n lieflike tuin. Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV, sitplek en 'n kaggel.

Gratis WiFi is beskikbaar in die eenhede en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die erf.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pierre H
Saam met vriende
5.0
Ontspannend. Ons het ja. Hulle kan dalk net 'n bottelopmaker beskikbaar maak.
Okt 2024
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Lushof met stylvolle dekor. Pragtige plek. Vriendelike eienaar. Mooi tuin. Eienaar het pizza self kom aflewer van sy pizza restaurant. Lieflike woning...
Sien meer
Okt 2024
Calla M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf reg in die hartjie van Riebeek Wes. Ons het baie lekker by De Stoep gebly. Philippe was 'n goeie gasheer en het ons baie gemaklik laa...
Sien meer
Okt 2024
Sanet H
Saam met lewensmaat
5.0
Klassiek mooi, rustig, stil, veilig! Baie baie lekker gebly!
Okt 2024
St.john F
Saam met lewensmaat
5.0
A home from home. Philippe and Inge are great hosts. Arrived late after a heavy rain shower and Philippe had set up a cosy fire for us ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philippe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smutsstraat 12, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ebe9918e7c9a6fb01cac37a784d0afc1058cb3abd423e44f4962ed8df3d7067ef9baadb0cc8053922d904d483ad0ee0bd85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 12 Smuts Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3495748 18.8677974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang