Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Villiers Family Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
  • Vanaf R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende restaurante, wynplase en besienswaardighede. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynkelders, koffiewinkels, asemrowende argitektuur en vrugte kultuur.

Verblyf word in 'n gastekamer op die grondverdieping van die eienaars se huis gebied. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste het toegang tot 'n gaste-sitarea met 'n TV, DStv en 'n binnebraai-area.

Gaste kan die wingerd of boorde verken, fietsry of op die voetslaanpaaie gaan stap.

Paarl is die tuiste van verskeie beroemde wynlandgoed waar gaste kan gaan wyn- of kaasproe. Ander besienswaardighede sluit die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarl Berg Reservaat, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeu Park en Le Bonheur Krokodilplaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ciska E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker en aangenaam, sal dit beslis aanbeveel. Ons het verskriklik baie lekker gebly, ons was saam met ons groot kinders daar, die 2 slaapka...
Sien meer
Nov 2024
Mareli B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontdek die Boland. Die De Villiers Familieplaas akkommodasie is presies soos dit adverteer word. Netjies en skoon met 'n historiese gevoel. Ligging is...
Sien meer
Sep 2024
Driena G
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid van die omgewing het my dadelik tuis laat voel. Sal die verblyf definitief aanbeveel. Skoon en netjies. Wat 'n groot verrassing was die...
Sien meer
Sep 2024
Talita D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Ons is met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang en ons kamer was baie netjies en gerieflik. Ons tydjie was ongelukkig heeltemal te kort...
Sien meer
Sep 2024
Tessa B
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek. Baie lekker gebly, dankie.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Villiers Family Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 910
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Hugo-straat, Sandwyk plaas, Courtrai, Paarl-Suid, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApwzApShEnVdqg74Ia1hNf4RhwMbHOeexYHoiJVmMKDEGV6cb7o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Pieter Hugo Street Sandwyk Farm, Courtrai 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.775573669977 18.944251034163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang