Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Este 5

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Del Este 5 ’n ruim en lugtige selfsorg-woonstel ideaal in die veilige Del Este-kompleks geleë, in die gewilde vakansiedorp Manaba in Uvongo. Dié deel van die Hibiscuskus bied vars seebriese, ’n ongerepte natuurlike omgewing, 'n matige klimaat en vriendelike inwoners en jy kan ook dolfyne en walvisse direk vanuit die woonstel sien.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n ruim oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer beskik oor ’n bad en die tweede een het ’n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, ’n skottelgoedwasser en ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het ’n ronde tafel en stoele en die sitarea beskik oor ’n TV met DStv en knus meubels.

Die leefarea lei na ’n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Die sitarea en balkon bied pragtige uitsigte. Daar is veilige parkeerplek langs die voordeur van die woonstel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ilze D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. Del Este 5 was skoon, ruim en het alles gehad wat ons benodig het. Dit het ook 'n pragtige uitsig van die see.
Sep 2024
Meresia B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier en gerus. Uitsig is pragtig, gaan beslis weer die woonstel huur. Ons het heerlik gekuier en die woonstel is pragtig. Die enigste negat...
Sien meer
Jul 2024
Cluarene L
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en gerieflik. Verskriklike lekker plekkie!
Jan 2024
Antonie S
Gesin met klein kinders
5.0
Dis ons tweede keer wat ons hier bly. Altwee keer was baie lekker gewees. Het baie lekker gebly. Pragtige see-uitsig. Alles wat jy nodig het is daar.
Jan 2024
Lizinka D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike uitsig! Stapafstand vanaf die strand, ongelooflike uitsig. Goed toegerus en lekker ruim!
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frederic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Del Este 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 38, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzPp1G8qpIrggnI20tJifYtB7zSQdASv4d4Z215FFshAYO1iyya?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 38 Collison Street Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.8539387628 30.380916220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang