Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Su Me 6

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Kitta E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

4 dae van lekker rus. Ons was 'n groep van 6 volwassenes. Die woonstel is lekker ruim en het in al ons behoeftes voorsien. Lekker stil omgewing, maar jy kan tog die see hoor. My verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevol terugvoering. Del Su Me is vir ons 'n spesiale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie geniet het. Sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Sune M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Heerlik. Baie lekker. Die weer was nie lekker nie. Restaurante bly nie so laat oop soos in Gauteng nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Ons waardeer die terugvoering, baie dankie. Ons is bly om te hoor dat u die vakansie by Del Su Me geniet het en sien uit om u weer by ons te verwelkom.

Rykie M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Dit was awesome, ek sal enige tyd weer kom kuier. Fantasties en baie vriendelike mense. Ek's al jare saam die webtuiste en ek kry altyd vriendelike diens en mooi plekke om te bly. Dankie almal wat ons vakansie die moeite werd gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering, ons is bly dat julle Del Su Me geniet het. Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Dawn en Mike

Martie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Baie lekker. Vreeslik lekker vakansie gehad. Ek sal hierdie plekkie regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering, ons is bly dat julle Del Su Me geniet het. Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Dawn en Mike

Rina G
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Woonstel is goed geleë, maklike stappie strand toe. Geen probleme ondervind. Eienaar is baie vinnig om te reageer op navrae en het deposito terugbetaal op die dag wat ons gery het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Del Su Me is vir ons 'n spesiale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie geniet het. Sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Carly S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Great place to stay. Del Su Me is a great value spot to stay. It is safe and very central in Margate. Walking distance to the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Thank you so much for the review which is truly appreciated. We are so pleased that you enjoyed your stay at Del Su Me and look forward to welcoming you back soon. Kind Regards Mike

Tenecia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dit was ongelooflik lekker gewees. Dis 'n baie goeie ligging en waarde vir jou geld. Ek recommend hierdie plek enige tyd! Die eienaar is baie behulpsaam en het geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir die waardevol terugvoering. Del Su Me is vir ons 'n spesiaale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie geniet het. Sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Catherine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Heerlike vakansie. Die plekkie is netjies en skoon. Alles wat nodig is. Toegeboude stoep vir reënerige dae, oop stoep ook vir lekker vroeg oggend koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vie die terugvoering, ons waardeer dit. Del Su Me is vir ons 'n spesiaale vakansie plek en ons is bly om te hoor dat u die vakansie by Del Su Me geniet het en sien uit om u weer by ons te verwelkom. Beste Mike en Dawn

Bernadette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Our stay was so peaceful all of our expectations met. We had the shop's up the road. We walked to the beach which was safe to us. We had braai at the pool area kids enjoyed with other kids. For us as a family we found the apartment safe and all amenities were available. We were short of nothing everything was found. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Thank you for your review which is truly valuable. We are thrilled to hear that you enjoyed your stay at Del su Me despite all the challenges caused by the recent storms and flooding, and we look forward to welcoming you back again soon.

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Was baie goed toegerus alles was net perfek. Lekker gebly. Sal beslis aanbeveel vir enige gesin of persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Del Su Me 6
Baie dankie vir u terugvoering, en ons is bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit om julle weer by Del Su Me te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 13, Del Su Me 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9831bd5fe433d2662804c48100a14778d7b224c48ae811b17105a4afe813e96bf4f6e3b6a53a56d6151424e356d9398d39a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 13 Lagoon Drive Del Su Me 6 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.857947168888 30.372866786543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang