Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennesig Kothuis

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Dennesig bied gehalte-oornagverblyf in n privaat kothuis op die eienaar se perseel. Dit is naby die Ceres Hospitaal en verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n losstaande kothuis met slaapplek vir 3 volwassenes. Die slaapkamer het 1 dubbelbed, spieëlkas en lessenaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Let dat die verblyf geskik is vir basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is nie 'n gas- of tweeplaatstoof nie. Die leefarea het 2 stoele, 'n enkelbed en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ernest D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooi en veilig. Net een woord 10/10. Surine and Pierre is sulke gawe mense en het ons baie welkom laat voel. Sal dit vir seker aanbeveel.
Jul 2024
Hennie Coetzee D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Value for money, clean and well maintained. We enjoyed it very much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Matwill F
Besigheidsreis
5.0
Very peaceful. My go-to place when I'm in Ceres, great host, spacious room, awesome location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Drienie K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Een van my top 3 plekkies op my afgelope vakansie! Gasvrou is dierbaar en het ons baie bederf. Lieflike plek.
Mrt 2024
Christo B
5.0
Goeie waarde vir geld. Dit was huislik, netjies en verwelkomend. Het die vrugte en koue vrugtesap baie geniet. Water lekker warm en handdoeke lekker s...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennesig Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f8e8db3a7b8e8f6b7f3221c542bfbeacf8b0147a3caee3b3cb4073401a53eef4576bee5146bde4c397c363b1507b75bdad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 55 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.36459700749 19.300454571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang