Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Volente Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Deo Volente Gastehuis
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.4/5
Heine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M

Gemaklik, sentraal!

Baie gemaklik, sentraal en maklik toeganklik! Lekker gebly.

Anja H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja H

Beautiful, comfortable, value for money!

I was only here for one night, but the staff was friendly, the room was comfortable and clean, and the view from the back stoep was beautiful!

Deo Volente Gastehuis se terugvoer

Thank you Anja.

Deo Volente Gastehuis
Jan F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan F

Sal beslis aanbeveel.

Baie geniet. Naby aan alles.

Cheryl P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl P

Asemrowend.

Alles was goed. Die plek kort 'n zink, 2 plaatstoof, en vir elke woonhuis 'n braaier. Het geen WiFi-wagwoord ontvang nie. Het 'n kamer vir 2 geboek, maar het nog 'n kamer met 2 enkelbeddens gekry.

Deo Volente Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,
Dankie vir die resensie. U sal sien u het gevra vir 'n kamer, nie 'n selfsorg-eenheid nie. Selfsorgeenhede is beskikbaar sou u dit bespreek het. U het reeds 'n dubbelkamer ontvang soos versoek is. Enkelkamer is bespreek. WiFi is nie beskikbaar nie. As u die profiel van die gastehuis nagegaan het, dit is vir 'n rustige plaaservaring by ons in die platteland. Soos u genoem het, asemrowend, tuine en ons natuur skoon met ons pragtige bergreeks. Fantastiese uitsig en rustigheid wat net die platteland kan bied. Dankie vir u besoek. Ons maak weer so.

Deo Volente Gastehuis
Elmare V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elmare V

Verblyf by Deo Volente was 'n baie onaangename ondervinding.

Die plek is verwaarloos, vol spinnerakke, lyk asof dit baie lanklaas skoongemaak is en die yskas was vuil.

Bridget B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bridget B

Convenient and comfortable accommodation.

Lovely setting, beautiful view and close to all amenities. 2 main concerns: no WiFi and no DStv (only a snowy SABC 1, 2 and 3). Very comfortable beds and lovely big shower. Will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike en gemaklike verblyf.

Pragtige omgewing, pragtige uitsig en naby alle geriewe. 2 grootste probleme: geen WiFi en geen DStv (slegs 'n sneeu-SABC 1, 2 en 3). Baie gemaklike beddens en 'n lieflike groot stort. Sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Claire R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Claire R

Ek sal dit nie aanbeveel vir besigheidskliënte nie.

Geen MNet nie, kamers het nie TV nie, etc.

Deo Volente Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,
Daar is 'n groot skerm televisie in die lapa - van 65 vierkant meter - aangresend van 2 slaapkamers met 2 vol badkamers en vol toegeruste kombuis. Daar is 4 buite deure vir een persoon. Ek voel die kommentaar is onregverdig teen R700.00 vir 2 nagte. Lekker dag

Deo Volente Gastehuis
Thelma F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma F

Skep asem op 'n werkende plaas met gasvrye eienaars.

Ons sal graag weer daar gaan bly. Die eienaars laat jou baie tuis voel. Die uitsig is baie mooi en 'n mens word deel van die plaasbedrywighede. Die kamers het alles wat nodig is en die feit dat die lapa addisioneel vir ons beskikbaar was, was 'n bonus. 'n Heerlike sorgvrye naweek wat goeie herinneringe oproep.

Jan H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Baie lekker en gerieflik.

Puik! Baie netjiese verblyf. Naby aan die dorp en aan snelweg N2.

Jannie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V

Basies en teleurstellend.

Alles op die website ens. het baie mooi en oulik gelyk en is ook so beskryf. Op die 12 ha plaas, uitsigte, groen gras ens. ens. Mooi foto's van kamers ens. Nêrens het dit verwys na addisionele verblyf ver van die plaas in 'n klein, ou, basiese huisie in die dorp van Riversdal nie. Dalk iewers iets gesê van apart van gastehuis af, of so iets. So die verwagtinge en die werklikheid was myle verwyderd. Ons het bietjie gekul gevoel aangesien dit wat deur die website en bespreking "belowe" is glad nie was wat ons ontvang het nie.

Deo Volente Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir terugvoering. Ons het wel gesê dat ons nie beskikbaarheid het by Deo Volente nie en het die dorpswoonstel aanbeveel. Jul was net te dankbaar dat jul verblyf kon kry. Daar is ook uitdruklik gevra in die woonstel of jul tevrede is. Die antwoord was baie tevrede net bly ons kon verblyf bekom. Groete en sterkte.

Deo Volente Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Ladismithpad C1, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNDNhYTM3LWVjNmMtNDAzMS04OWZiLWE2MmE0ZWQ4NmYxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 R323 Ladismith Road C1 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.082921370427 21.255522072315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang