Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devon View Olive Farm

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gary D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Welcoming. Very comfortable. Every need was catered for. Welcoming and very comfortable. Tastefully furnished and our every need was catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Devon View Olive Farm
It was a pleasure hosting Gary and his partner. I would highly recommend them as guests. Thank you for booking with us, and I am glad you enjoyed your stay and that it met all your needs.

Christie H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Salig. Fantastiese plek met ongelooflike uitsig. Heerlik gebly en een van die min plekke wat 'n hele klomp klein ekstra's het wat 'n groot verskil maak. Sal vir seker weer by julle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Pleasant, but not the secluded farm stay I was hoping for. Devon View has a lovely elevated view from the sun lounge; however, it is attached to the main residence, which was not what I was hoping for or expected. If you are looking for a farm stay with space for peaceful strolls, this is not your spot. If you are looking for a spacious base to explore the wine route, it could be a lucky find with all you'll need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Uitstekende verblyf, hoogs aan te beveel. Alles en nog meer wat die beskrywing en fotos's bied. Sal definitief weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Baie gerieflik, pragtige uitsig, stil en rustig, veilig. Net een voorstel. Sal dalk net goed wees om 'n foto van die trappe ook op die profiel te sit. Dit sou 'n probleem gewees het as ek my bejaarde ma saamgevat het wat ek dikwels doen. Andersins was alles heerlik en uitstekend. Ontsettend goed toegerus met onverwagte ekstras. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Fantastiese ligging, die mooiste uitsigte en soveel ekstras in die eenheid. 100% veilig! Wat 'n verassing om alles wat jy nodig mag hê te vind - van hout om te braai, wyn in die yskas, ekstra maskers, sanitizers om elke hoek, skeermesse en soveel meer! Die enigste plek waar ek nog oorgebly het wat tot Earl Grey-tee in voorraad het! Die uitsig is asemrowend en jy hoor geen voertuie of enige geraas nie. Baie goeie kwaliteit linne en handdoeke! Sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Blumbergrylaan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2313397b1fd1de4b30eb3bd4fd769a05ceee63ea50c57ed4130b8b11d254009686ad0c9ad15feaa82af017271a20bf405a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Off Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.890197008187 18.807182770445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang