Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Aalwyntjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johlanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Die Aalwyntjie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johann B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Perfect travel stopover.

Very comfortable and conveniently situated.

Die Aalwyntjie se terugvoer

It was so nice having you with us.

Die Aalwyntjie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Louis B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Fantasties! Julle was puik.

Baie lekker, dankie. Die eienaars is mensmense en het uit hul pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel. Die gasvrou het selfs saam met ons die begraafplaas gaan besoek om na my familiegrafte te soek. In die toekoms beslis 'n blyplek vir ons in Riversdal as ons weer daar besoek aflê.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Sien so uit om jou weer te sien, Louis!

Die Aalwyntjie
Jaco N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Baie lekker en gemaklik. Sal die Aalwyntjie definitief aanbeveel.

Was baie lekker. Die Aalwyntjie sal ek beslis weer in die toekoms gebruik.

Annolien D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D

Lekker gebly, skoon en netjies. Pragtige gasvrou.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker rustig en gerus geslaap.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie dat julle Die Aalwyntjie gekies het. Dit was lekker om julle by ons te hê.

Die Aalwyntjie
Ibrahim M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ibrahim M

Fantasties.

Baie rustig en veilig.

Morne K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Rustig met hope gasvryheid.

Baie lekker al was dit net vir 1 aand.

Marc S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

Peaceful.

Our stay was lovely and peaceful, just the way we like it.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Thanks for your booking. Hope to see you again.

Die Aalwyntjie
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie lekker oornag.

Die gasvrou is baie vriendelik en die plekkie is baie netjies.

Huipie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huipie L

Baie gerieflik vir vinnige oornag slaapplek.

Huisie het als wat nodig was. Baie lekker ligging. Vriendelike gasvrou!

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dit was lekker om jou te kon ontvang.

Die Aalwyntjie
Tania M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Fantastic.

It was nice and quiet, close to shops.

Die Aalwyntjie se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Die Aalwyntjie
Lemari F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemari F

Skoon, netjies & baie vriendelike ontvangs. Als gehad wat nodig is.

Heerlik! Als was daar wat ons nodig gehad het.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie Lemari. Dit was lekker om jou te kon ontvang.

Die Aalwyntjie
Tamson M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamson M

Rustigheid netheid.

Baie dankie vir die warme verwelkoming. Ons sal beslis weer gebruik maak van die Die Aalwyntjie.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Baie dankie. Jul is altyd welkom by ons.

Die Aalwyntjie
Walter L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Baie lekker geslaap en gestort.

Ontvangers is baie vriendelik en gesellig.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie Walter. Jy is altyd welkom.

Die Aalwyntjie
Nikita B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita B

Lekker.

Ons het baie gebly, dankie.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Baie dankie. Sal jul graag weer ontvang.

Die Aalwyntjie
Charles N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles N

Just for a drop off.

Beautiful place, conveniently situated.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Thank you. Hope to see you again.

Die Aalwyntjie
Anel S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Baie mooi skoon en netjies. Vriendelik en behulpsame gasvrou.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie Anel. Ons sal jul graag weer wil ontvang.

Die Aalwyntjie
Dirk R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Skoolbyeenkoms.

Ja, lekker gebly. Dankie.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie Dirk. Ons hoop om jou weer te sien.

Die Aalwyntjie
Tyrone K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone K

Fantasies.

Dit was baie lieflik.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie vir jou tyd by ons, Tyrone. Dit was heerlik om jou te kon ontvang.

Die Aalwyntjie
Tracey Lee A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey Lee A

It's amazing.

I had the best time of my life. I'd go there anytime again. It's so safe and peaceful. It feels like home.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Thank you Tracey. It was so nice having you in Die Aalwyntjie. Hope your dreams come tru e in Riversdale.

Die Aalwyntjie
Rozetta K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta K

Baie vriendelike ontvangs en uitstekende diens.

Dit was baie maklik om te kry. Ligging baie goed. Ontvangs was asof ons al ou vriende is.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Vreeslik dankie. Dit was heerlik om jul te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien.

Die Aalwyntjie
Ashley R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley R

Uitstekend.

Die aalwyntjie is die perfekte plek om op reis oor te slaap. Die eenheid is netjies en skoon. Ons was baie goed ontvang. Sal enige tyd terugkeer. Die eenheid kan dalk net doen met 'n televisie, maar behalwe daarvoor was ons verblyf topklas.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Baie dankie, Ashley. Ons sal jul baie graag weer wil ontvang.

Die Aalwyntjie
Zayne G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zayne G

Dit was baie stil en rustig gewees by Die Aalwyntjie in Riversdal.

Johlanda en haar gesin is baie vriendelik, hou van gesels en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel by Die Aalwyntjie.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dit was 'n voorreg om jul te kon ontvang. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Die Aalwyntjie
Vivian K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian K

Ons verblyf by die Aalwyntjie was rustig en bevredigend.

Alles was skoon en netjies en alles benodig was daar. Ons sal definitief weer daar vertoef indien nodig. Die Aalwyntjie is goed geleë, naby die N2 hoofroete, en ook naby winkels en inkopie sentrums. Ons sal beslis weer daar oornag indien omstandighede dit vereis.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer by Die Aalwyntjie te kan ontvang.

Die Aalwyntjie
Cindy-lee D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-lee D

Uitstekende verblyf.

Baie lekker geslaap. 100% netheid. Uitstekende kliëntediens.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Vreeslik dankie

Die Aalwyntjie
Petra B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra B

Rustig.

Ons het baie lekker gebly, alles was baie netjies en skoon.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie vir jou bespreking by ons. Dit was lekker om jou te kon ontvang.

Die Aalwyntjie
Nomfundo J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo J

Enjoyed our stay, feels like home, lovely and friendly host, loved it!

I would recommend it to my family and friends.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Thanks for being great guests.

Die Aalwyntjie
Audrey H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H

Baie lekker plek met vriendelike gasheer.

Plek is baie netjies en het ure se speletjies en boeke om die kinders mee besig te hou. Die gasvrou is baie vriendlik. Dit is die kuier werd. 100% vir Die Aalwyntjie. Sal beslis weer gaan.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie. Ons sal jul graag weer ontvang by Die Aalwyntjie.

Die Aalwyntjie
Natasha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Heerlik geslaap, alles was perfek.

Om te oornag is Die Aalwyntjie 'n uitstekende opsie. Ons het Baie lekker geslaap, beddens en beddegoed is goed en meer as genoeg komberse vir Riversdal se koue. Die badkamer en kombuisie is ten volle toe gerus en water is lekker warm. Johlanda was baie vriendelik en behulpsaam.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Baie dankie. Die Aalwyntjie sal jul graag weer ontvang.

Die Aalwyntjie
Celmarie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celmarie T

Lovely clean, tidy place for stayover with friendly hosts.

Beautiful little place, neat and tidy. Crisp, fresh, clean white linen and towels. Super friendly people, would definitely visit again.

Die Aalwyntjie se terugvoer

It was a honor to have hosted you. We hope to see you again.

Die Aalwyntjie
Neville B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville B

We enjoyed the stay, the room is a bit cold and needs a heater otherwise I would stay again!

We enjoyed the stay.

Die Aalwyntjie se terugvoer

Thanks for the comment. I shall put in the heater. We will love to see you again.

Die Aalwyntjie
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyer-straat 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ca86333dbcca75a3c7087720dd41d8f18082661778d00efa87dc5e1926ba566c8ab0fdc95336066e5efd46963dfea7babd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 8 Hofmeyer Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0942891 21.2528073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang