Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Berghuis @ Vadersberg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vadersberg, Sandy's Glen-pad, 22 km vanaf Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Berghuis @ Vadersberg is 'n knus, afgesonderde houthut in die hartjie van die Overberg, net 22 km vanaf Napier. Die hut bied selfsorgverblyf en word omring deur die natuurlike skoonheid van die fauna en flora van die Elandsberge.

Die hut beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers lei na 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die privaat beboste landskap. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n gasstoof en oond, yskas met vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n knus kaggel vir daardie wintersaande in die bos. Vuurmaakhout word voorsien. Die kajuit gebruik sonkrag. Warm water word met 'n donkie gemaak en gaste moet dit self aansteek, wanneer warm water ook al benodig word.

Die nabygeleë dam is ideaal om af te koel op 'n warm somersdag nadat gaste te voet of per fiets een van die vele roetes op die plaas aangedurf het. Die groot verskeidenheid voëllewe sal entoesiastiese voëlkykers ure lank kan besig hou. Gedurende die winter is daar verskeie soorte sampioene onder die dennebome, waarvan baie eetbaar is.

Gaste word aangemoedig om hul skoene te kom uitskop en in hierdie rustige en afgesonderde atmosfeer te ontspan en die fantastiese kos en wyn te geniet wat die omliggende restaurante en wynplase bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Die Berghuis @ Vadersberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vadersberg, Sandy's Glen-pad, 22 km vanaf Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Berghuis @ Vadersberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vadersberg, Sandy's Glen-pad, 22 km vanaf Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5ababeaaad8da2ebab4f5ffc249ba6656006966d6ce13db18e0aef2e27a39652366cb27f7e8927dc9452aadf012eb9a899d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Vadersberg Sandy's Glen Pad 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.45189226583 19.745139474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang