Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blokhuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Anja H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Safe, secure, everything you need and very friendly staff. It has everything you need and you feel very safe there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Perfekte oornagverblyf wanneer jy ver reis, maar sal verseker langer kan bly. Egte Karoo-ondervinding in eenvoudige, netjiese en goed toegeruste eenhede. Sout van die aarde mense! Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aubrey
Die Blokhuis
Baie dankie Marius, dit word opreg waardeer. Blokhuis groete Aubrey en Debbie

Willem W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Alles mooi skoon en netjies en die gasvrou is baie goed. Baie lekker gebly. Dit was 'n koue Karoonag, maar ons het warm water gehad, asook 'n warm bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Aubrey
Die Blokhuis
Baie dankie Willem, Die Blokhuis waardeer opreg jou mening t.o.v. ons, nogmaals baie dankie, kom kuier gerus weer. Aubrey en Debbie.

Adri V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Unieke ondervinding. Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

All you need for an overnight stay. Pleasant, quaint old plaashuisie and surrounds in need of some TLC. We stayed in the smaller place. Hosts are very friendly. Quite noisy next to the N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fouche L
Kort verblyf
3.4
Jun 2024

Salig. As jy blink goed soek ("all the bells and whistles"), vergeet van Die Blokhuis. As jy plat op die aarde, sout van die aarde mense soek, 'n basiese, skoon, veilige en heeltemaal gerieflike oornagplek, dan is Die Blokhuis vir jou. As jy nie gewoond is aan die klank van deurnag verkeer nie, dan gaan dit ook dalk lol. Kry 'n Karoo chop op die dorp, pak 'n sakkie hout en braai onder die sterre - daai is die Blokhuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Aubrey
Die Blokhuis
Dankie Fouche, jy is heeltemal reg. Dit is Die Blokhuis, plaas lewe. Dankie Aubrey en Debbie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Heinrich G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Personally enjoyed my stay. Very pleasant experience, warmly received. Beautiful Karoo farm. Housing very basic with all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aubrey
Die Blokhuis
Thank you, Heinrich. It was our pleasure. Please come again. Blokhuis greetings, Aubrey.

Marie V
1 nag
4.2
Okt 2023

Vinnige oornagstop. Ek het net 'n oornagstop gehad, maar Die Blokhuis is baie gerieflik geleë en 'n goeie oornagplekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Aug 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Aubrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 044
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 044
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3845c404f8341ee544b083e8cb300bd85007c05b2a30181444c47040fe7fe5b01f53a7034e8faf7fd86ec88972049cce959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 Geelbeksbrug Farm Off the N1 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.1766787 20.9882792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang