Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Nartjie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 241 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ronnie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Comfortable and we were well fed! We booked into Die Blou Nartjie following a newspaper review months ago and were happy we did. The in-house restaurant is excellent and well-priced, our room was spacious, clean, and comfortable. The duty manager was excellent. Based on our stay, we would recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

As returning guests we were not disappointed and will stay there again! It is such a convenient place to stay on our way home from the Kgalagadi, and to have the restaurant on the premises makes it even more so. The fact that breakfast is included is a great start to the next leg of our journey!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker. Ons het twee aande by Die Blou Nartjie gebly, die aand van die 7de Oktober en wat oorspronklik die aand van die 11de sou wees. Ons planne het egter verander en die Nartjie-span was tegemoetkomend om ons plek na die 12de Oktober te skuif sonder enige probleme. Toe ek die middag van die 12de daar aankom, het hulle ons weer gehelp om van 'n enkelkamer na die woonstel te skuif, wat ons baie gehelp het met die klein kinders. Aandete is sommer na ons kamer toe gebring deur Anthony en sy span by die restaurant. Ongelooflik goeie en vriendelike diens, met niks te veel moeite nie! Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable. After a bumpy trip from Clanwilliam through Botterkloof Pass, we were warmly welcomed and shown to our cozy cottage, where we had a short rest, then ended with a delicious meal of Karoo lamb chops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable and welcoming. Delicious food served at the restaurant where the staff are very friendly and helpful (dietary requirements), as well as having a friendly chat with Martha and her brother.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Will stay here again. We have often eaten here but never stayed. Great room. Very comfortable and well equipped. Friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik! Dit was ons 2e verblyf in die Blou Nartjie en was net so lekker soos voorheen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag
5.0
Aug 2024

Beste gastehuis op die dorp! Gaan sien vir jouself. Baie gerieflike en skoon eenhede. Lieflike, rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig het, is daar. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike etes by die 'In Huis' restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastic stay with family and friends. Fantastic stay, the staff are friendly, the accommodation is comfortable and the restaurant food is delicious. We will recommend Die Blou Nartjie to anybody. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvry, pragtig. Uitstekend, gasvry, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MARTHA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 241

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 35, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OTRiYTFiLTc2ODgtNDg5Yi04MTI2LWI1YTJjYWRmNDc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 241 5 1 5 35 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47553 19.775092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang