Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boer en Die Belg @ Andante

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boer en Die Belg @ Andante is in 'n malariavrye gebied in die pragtige Waterbergbosveld. Dié plaas bied 'n onvergeetlike bosveld-ervaring en is net 90 minute se ry vanaf Pretoria op die N1.

Ons bied verblyf in rondawel-chalets en daar is ook 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein. Elke rondawel is toegerus vir selfsorg en het 2, 4 of 6 beddens, lugversorging en privaat braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike swembad is ook beskikbaar.

Die plaas het 'n pragtige nuwe venue vir troues, verjaarsdae, jaareindfunksies en konserte.

Laatmiddag drom die bokke saam op die stuk bosveld van 6 hektaar en gaste moet hul oë oophou vir blouwildebeeste, koedoes, sebras, rooibokke, blesbokke, en af en toe selfs 'n njala. Hierdie pragtige diere wei rustig in die welige gras terwyl die son sak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elanda B
5.0
Woorde kan nie die mooi van Die Boer en die Belg beskryf. Ek het vrek lekker gebly, alles onder 1 dak wat 'n mens nodig het, die natuur en spasie tuss...
Sien meer
Nov 2024
Lizette K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek om te kamp. Lieflike kampplek as jy rus en vrede soek.
Okt 2024
Gerda L
5.0
Baie lekker gebly, Hot tub net die regte medisyne vir die winter! Sien sterre.
Aug 2024
Pieter M
Gesin met tieners
5.0
Privaat en rustig. Dit was heerlik gewees in die natuur in 'n baie rustige omgewing.
Aug 2024
Hildegard C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely secluded space away from the hustle of the modern world. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Gaste dink Die Boer en Die Belg @ Andante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang