Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bosvarkie Accommodation and Camping

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erika S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Kom weer verblyf!

Heerlike gesellige verblyf gehad!

Patricia V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V

Comfortable and relaxing stay. Had everything you need.

Our clamping stay was a different experience to the normal accommodation. Loved it. Will definitely come back again.

Hilja C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilja C

Great stay!

We had a great stay in the tiny house. The braai area next to the house is very nice. We had everything we needed and got a great night's sleep. The hosts were very friendly and helpful!

Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer

Hi Hilja, thank you for your review. We really enjoyed meeting both of you and hope that the rest of your Jimney adventure was great! We would love for you to visit again. Cheryl and Mac - Die Bosvarkie.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Lisbie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbie L

Ervaring vir kinders wat nie aan kampering gewoond is nie.

Dit was lekker. Die reën het verhoed dat ons kon braai.

Kerstin V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin V

Beautiful setup and quiet.

We had absolutely everything we needed and the kids loved the space and farm vibe.

Mart J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart J

Met die solar is die staanplek fantasties. Alles is netjies en skoon.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, en gaan uit hul pad om dit gerieflik te maak. Dit is stil en rustig in die omgewing in 'n lekker plaasatmosfeer. Ek het baie lekker daar gestaan en sal dit enige tyd aanbeveel vir my vriende.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit baie geniet om jou hier by die bosvarkie te hê.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Werner O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Absoluut puik.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Cheryl en Mac is awesome mense. Alles in die huisie was ongelooflik skoon en netjies. Die badkamers is baie netjies en skoon. Lekker in die swembad gechill met die onuithoudbare hitte. Beslis 'n plekkie om te besoek. Doen die moeite en ry daar langs. Kampeerplek ook beskikbaar.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier by die bosvarkie te he.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Abel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel S

Enjoyable.

Offers very nice glamping accommodation on a farm of the R61 in Calitzdorp.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer

Thank you for your review. We enjoyed hosting you and your family and hope to see you again.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Eleine L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleine L

Dit is 'n fantastiese wegkomnaweek, ware gesinstyd gehad en die gasvryheid was tops.

Die tente was mooi skoon, daar was vars 5l koue bottelwater, wifi en baie vriendelike dies, daar was skoon beddegoed met elkeen van ons voorsien van 'n mooi vars handdoek. Die storte en badkamers was baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Dankie Cheryl ons sien julle beslis weer.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer

Hi Eleine, ons het julle familie kuier baie geniet en sien uit om julle almal weer in die toekoms te verwelkom.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Dirk L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Rustig en ontspanne.

Ek het 'n baie aangename tyd geniet. Cheryl en Max is wonderlike mense en hulle het my baie welkom laat voel. As jy net wil ontspan en die natuur en omgewing wil leer ken, is Die Bosvarkie die ideale plek om te begin.

Jannie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P

Lekker gebly en pizza/burgers was 'n wenner.

Baie lekker gebly, absoluut geen probleme nie.

Sherodeen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherodeen S

Uitstekend, gasvry, heerlike kuier.

Bosvarkie is dié plek om te stop. Met 'n warm verwelkoming, tot skoon netjiese geriewe, dié beste burgers op aarde, jip, beter as Spur en Steers, die swembad, die geselskap van die eienaars, alles was en is net tops. Bekostigbare kroeg met yskoue drink goed. Nee wat, hier wil jy stop en nooit weer aanbeweeg nie. Tops.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer

Sherodeen, dankie vir jou mooi resensie. Ons het vir jou en jou familie baie hier by die bosvarkie geniet. Groete aan die familie.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Monique V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Ongelooflik lekker, baie stil en rustig.

Was hier vir ons honeymoon. Was 'n wonderlike ervaring, baie mooi en skoon. Die hosts was wonderlik, gevoel ofbons by oom en tannie kuier. Het wonderlike sonskyn dae gehad en 'n fantastiese reënnag gehad.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping se terugvoer

Monique, baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was lekker om julle hier by die bosvarkie te he. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Vanaf
Vanaf R280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kas, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31daa6ac39d9b600527fe48a40fb7f56f207a36742e2fa28f1eeb66869343b7a315ac0476180bdab57400d1062d0ed00ba77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Die Kas Gamka Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582482024936 21.704544449677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang