Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Bosvarkie Accommodation and Camping

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ziska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Juweel in die Karoo! Ons wens ons kon hulle 'n sterre gee! Was vir seker nie ons laaste kuier hier nie. Cheryl is ongelooflike gasvrye mense. Loer gereeld in om te hoor of alles nog in orde is. Het hier gekamp deur een woeste storm (ongeskeurde oorleef) ha ha ha. Wil eintlik nie hê mense moet die juweel ontdek nie en dit net vir jouself hou. Ek weet sommer nou al ons gaan nog baie hier kom kamp! Dankie julle 2 vir lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Ziska, baie dankie vir die mooi resensie. Ons het vir julle twee en vir Neo net so baie geniet. Kom kuier weer!

Amanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons het geen klagtes, lekker atmosfeer en lekker slaap. Ag die eienaar is baie vriendelik en akkommodeer benodighede. Die perfekte oorblyplek vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kom weer verblyf! Heerlike gesellige verblyf gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable and relaxing stay. Had everything you need. Our clamping stay was a different experience to the normal accommodation. Loved it. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilja C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great stay! We had a great stay in the tiny house. The braai area next to the house is very nice. We had everything we needed and got a great night's sleep. The hosts were very friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Hi Hilja, thank you for your review. We really enjoyed meeting both of you and hope that the rest of your Jimney adventure was great! We would love for you to visit again. Cheryl and Mac - Die Bosvarkie.

Rudi W
1 nag
4.6
Nov 2024

Baie baie rustig, stil en lekker. Uiters vriendelik ontvang. Alles wat nodig is vir kamp is beskikbaar. Skoon fasiliteite. Dankie Cheryl.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Dankie vir jou resensie. Dit was great om vir jou te ontmoet.

Lisbie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ervaring vir kinders wat nie aan kampering gewoond is nie. Dit was lekker. Die reën het verhoed dat ons kon braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absoluut puik. Ons was baie vriendelik verwelkom. Cheryl en Mac is awesome mense. Alles in die huisie was ongelooflik skoon en netjies. Die badkamers is baie netjies en skoon. Lekker in die swembad gechill met die onuithoudbare hitte. Beslis 'n plekkie om te besoek. Doen die moeite en ry daar langs. Kampeerplek ook beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Dankie vir julle mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier by die bosvarkie te he.

Mart J
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Met die solar is die staanplek fantasties. Alles is netjies en skoon. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, en gaan uit hul pad om dit gerieflik te maak. Dit is stil en rustig in die omgewing in 'n lekker plaasatmosfeer. Ek het baie lekker daar gestaan en sal dit enige tyd aanbeveel vir my vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Die Bosvarkie Accommodation and Camping
Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit baie geniet om jou hier by die bosvarkie te hê.

Kerstin V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Beautiful setup and quiet. We had absolutely everything we needed and the kids loved the space and farm vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kas, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31daa6ac39d9b600527fe48a40fb7f56f207a36742e2fa28f1eeb66869343b7a315ac0476180bdab57400d1062d0ed00ba77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Die Kas Gamka Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.582482024936 21.704544449677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang