Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Fonteine

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Baie lekker gebly, plek is baie netjies en skoon. Lekker ontbyt geniet. Baie aangename mense en gasvry. Sal beslis in die toekoms weer daar oorbly as die geleentheid dit voordoen. Baie dankie vir alles, God seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful, tranquil. Peaceful, tranquil with a farm feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Baie mooi en skoon plek met asemrowende uitsig oor berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable and peaceful. Die Fonteine is located in a beautiful area just outside Oudtshoorn. We stayed in the self-catering unit, which was tastefully decorated, spotlessly clean, and well-maintained. The unit is relatively private with its own stoep from which one can take in the beautiful surrounds. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzue
Die Fonteine
Hi Jenni, thank you very much for your wonderful feedback. We hope to see you again.

Zikmann J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly, gasvrou baie vriendelik. Puik, alles was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Geen klagtes nie. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilnelie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustige blyplek met 'n fantastiese ontbyt. Ons gasvrou was uitstekend. Rustige plek om by te oornag! Die sun loungers buite by die dam was perfek om op te lê en sterre te kyk in die aand. Definitief 'n moet om hier oor te slaap as jy deur Oudtshoorn ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzue
Die Fonteine
Baie dankie, Wilnelie - bly om te hoor jy het ook die sterrehemel geniet.

Leonie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gekuier en sal Die Fonteine definitief aanbeveel. Pragtige, netjiese gastehuis wat baie goed toegerus is. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzue
Die Fonteine
Dankie Leonie. Sien uit na jou volgende kuier.

Elizabeth W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons het heerlik ontspan by die goedversorgde gastehuis met sy pragtige tuin. Ons was hartlik ontvang en die eienaares en personeel was deurgaans vriendelik en behulpsaam. Ons het goeie waarde vir geld ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chere C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Defnitief waarde vir geld. Ons het lekker gebly, baie gesellig met stoep en uitsig op plaas en natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anzue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 190
R1 190 R833
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R1 190 R833
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Fonteine, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1456d8a20f2bed64791d7260857ae1d67704517eff7ec783970c0116b5f4d1401c9daa3e02d89f5361a7bd36e3e93006816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R833 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Die Fonteine Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.480277777778 22.2425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang