Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Studio 106

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeané S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Die moeite werd. Beslis die moeite werd. Sal definitief weer by hulle bly as ek in die area is. Ligging is goed en Waterfront is stap afstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Luxury Studio 106
Hi Martin, Dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het, ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Dirk

Marco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Woonstel was verkriklik skoon en netjies. Dit is gelee op 'n fantastiese plek en naby die waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Luxury Studio 106
Hi Marco, Ons is baie bly dat julle die woonstel geniet het, ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Dirk

William B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Gemaklik. Ons het lekker gebly, behalwe die badkamer kan so bietjie opgradeer word. Verf onderlangs by die stortdeur en bietjie skropwerk. Daar kan ook 'n lekker ruikende dingetjie in die woonstel gesit word, dit ruik bedompig as jy instap. Anders was alles piekfyn.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

David T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie netjies en goed geleë. Jy het niks meer nodig vir 2 mense nie. Baie skoon en lekker groot bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Luxury Studio 106
Hi, Baie dankie vir julle resensie, ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer. Groete, Dirk

Cecile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lovely apartment and great location. The apartment is neat, very clean and beautifully furnished. The bed is very comfortable and the apartment has everything one could possibly need. The location is great, being very close to the Waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Great location and very clean. Excellent location close to the Waterfront. I could not use the lift as there was no key card, but it's only one flight of stairs. If I can be critical of one aspect, the window next to the front door lets in a lot of light, and the light in the passage can be quite bothersome at night as it is quite bright. Other than that, I am very happy with the stay and will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Luxury Studio 106
Hi Jacobus, The key card reader was disconnected 18 months ago; the lift works without any key card. My apologies for the confusion and inconvenience. We are currently addressing the problem with the light coming through that window; it should be resolved in the next week or so. Thank you for your feedback; we look forward to welcoming you again for an even better stay. Kind regards, Dirk

Duray M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Heerlike plekkie met alles wat jy benodig en uitstekende ligging. Die woonstel is baie gerieflik met alles wat jy nodig sal hê. Die ligging is perfek, stapafstand vanaf die Waterfront. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk
Luxury Studio 106
Hi Duray, Baie dankie vir die resensie, ons is baie bly dat julle die woonstel geniet het. Kom kuier gerus weer. Groete, Dirk

Martin R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2023

Verblyf was goed geleë en geskik vir my benodighede. Verblyf was goed geleë en geskik vir my benodighede. Sal dit beslis weer gebruik as ek Knysna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Was heerlik met baie om te doen in die omgewing en omliggende plekke. Plek was great! Modern, baie stylvol en pynlik skoon, naby alles en kon na restaurante, winkels ens. loop. Sal die plek definitief weer gebruik. Jean, die gasheer, was baie behulpsaam met alles. Dankie Jean.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092eccbdc24cd0298763ad2ecc130031125ddc361766f620e3a1e19dbfbf697419a2b1ffa825640274ad6a2ff5bee1313d75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 11 Gordon Street The Gallery 106 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03921 23.04503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang