Die Geel Huis Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Piet H - Jan 2024
Algehele gradering
Tuin is netjies en groot.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Bianca K - Mei 2024
Algehele gradering
Restaurant vir aandetes gerieflik op perseel.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Angelic H - Mei 2023
Algehele gradering
Die restaurant se kos was great. Die kamer het nie goed geruik nie. En die beddens baie ongemaklik.
Lees meerMagdalena S - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut puik.
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ninette V - Apr 2022
Algehele gradering
Not a great breakfast.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou review, Jammer jy het nie die ontbyt geniet nie, is nogals verbaas. Dis die eerste klagte wat ons kry oor die ontbyt. Almal is altyd gaande oor ons ontbyt.
Geelhuis bestuur
Jenny Sequ Door H - Feb 2022
Algehele gradering
Met aankoms was hulle nie eens bewus van ons bespreking nie.
Lees meerArno C - Jun 2022
Algehele gradering
Duur vir wat dit is.
Lees meerDie Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Arno, Baie dankie vir jou resensie. Jammer om te hoor jy was ongelukkig.
Vrydag oggend met ontbyt het ek gevra het jy lekker geslaap het en is daar enige probleme. Toe het jy gesê nee.
Ja, ek het jou gesê van die slot, die mense het eers Donderdag uitgekom om 'n nuwe slot aan te sit soos ek jou meegedeel het.
Die krane wat skok, ons het verskeie kere deur die dag gaan kyk en getoets maar niks het gebeur nie.
Ons is besig met opgradering van al die kamers, ons het al 3 van ons groot Deluxe Standaard kamers gedoen en het begin met die ekonomiese kamers ook. Mens kan ook maar net kamer vir kamer vat.
Hoop indien jy van besluit verander, sal jy een van die kamers kry wat alreeds opgegradeer is.
Dankie, bestuur.
Arina V - Jan 2022
Algehele gradering
Funksioneel. Heerlike ontbyt.
Lindi C - Feb 2022
Algehele gradering
Kos was nie van die beste nie, stort het gelek.
Hennie S E - Des 2022
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Sarike B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerChristian G S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het net oornagverblyf gesoek. Dit het vir ons gewerk.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Hi Christo, dankie vir die resensie. Ek is bly jy het jou verblyf gemaklik gevind en weer sal terug kom. Sien uit om jou weer te ontvang.
Geelhuis Bestuur
Tshiamo M - Mei 2021
Algehele gradering
It was a peaceful and safe night.
Anton O - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld!
Lees meerDie Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Die Geelhuis is tans onder nuwe bestuur en alle kamers gaan nog opgegradeer word met nuwe beddegoed en blindings. Hoop ons sien jul gou weer. Dankie, Geelhuis bestuur.
Corena V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig. Goeie etes.
Stephanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Okei.
Vanessa S - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig.
Estelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Slegs vir oornaggebruik.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Hi Estelle,
Jammer oor die hamburgers hul moes gevra het of julle die hamburgers verkies of toebroodjies. Dankie vir jou review en hoop ons sien jul gou weer.
Geelhuis bestuur.
Martha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Die Geel Huis het nie ons op hul lys as gaste vir die aand gehad nie, maar my volle betaling is afgehandel.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Jammer jy het so gevoel, Magda, ek sien jou naam is aangeteken in ons registerboek vir bespreking. Baie dankie vir jou kommentaar en hoop ons sien jou gou weer.
Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Betsie B - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap en verskriklik lekker geeët!
Cedric M - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie nagrus - heerlike ontbyt.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Cedric,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te akkommodeer.
Ld G - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, goed geleë en vriendelik.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop om u gou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Geel Huis Personeel en Bestuur
Charmaine F - Feb 2020
Algehele gradering
Nie so heeltemal tevrede nie.
Lees meerDie Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is tans besig met opknappings werk en sal beslis aan u voorstelle aandag gee. Ons is ook tans besig met die installering van 'n kragopwekker. Ons sien daarna uit om u in die toekoms terug te verwelkom.
Leentjie V - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklike en vinnige oornagstop.
Niekie C - Des 2020
Algehele gradering
Swak!
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Niekie
Jammer dat u ervaring by ons nie positief was nie. Ek as nuwe eienaar het nog dieselfde oggend na ons gesprek die kwessie met die sekuriteits firma opgeneem. Dit sou baie gehelp het as u self met die hoof van die firma kon praat, maar hy het wel kennis geneem van die probleem en het ook aandag daaraan gegee. Wat betref die kamers wat u as swak beskou is ons beplanning om in die nuwe jaar alles op te gradeer.
Vriendelike groete
Personeel van Die Geel Huis
Tjaart E - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u resensie, ons stel u kompliment hoog op prys.
Tjaart E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om hierdie resensie te doen.
Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Geel Huis Personeel
Steven W - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam en baie gasvry.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Beste Steven,
Baie dankie vir u fantastiese terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om u binnekort weer terug te ontvang en weereens te bederf met dieselfde standaard van diens.
Vriendelike groete,
Die Geel Huis Personeel en Bestuur
Natasha S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Beste Natasha,
Baie dankie vir die positiewe resensie, dit maak ons harte warm Ons sien uit na u volgende besoek en glo dat u dit nog meer sal geniet.
Vriendelike groete,
Die Geel Huis Personeel en Bestuur
Eurika D - Mei 2019
Algehele gradering
Ons kuiertjie by die Geel Huis was regtig baie lekker.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Eurika,
Dankie dat jy ons aanbeveel vir ander reisigers. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Maryke B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig!
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Hallo Maryke,
Dit maak my hart warm om te hoor dat die personeel julle so mooi behandel het. Ons sien uit daarna om u in die nabye toekoms weer te ontvang.
Hartlike groete,
Surina en Personeel
Eugene H - Mei 2019
Algehele gradering
Dankie.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Eugene,
Dankie vir die positiewe resensie en die voorstel inverband met die tye van ons komplimentêre ontbyt.
Annelize P - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en ontbyt baie smaaklik.
Louis C - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Beste Louis,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die kussings.
Groete,
Surina van Zyl
Elton W - Apr 2019
Algehele gradering
Alles was reg dankie.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Elton,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee.
Hoop ons sien julle binne kort weer.
Groete,
Surina en personeel
Gerda G - Feb 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, presies wat ons nodig gehad het.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Hallo Gerda,
Baie dankie vir die moeite wat u gedoen het om terugvoer te gee. Ek is so bly dat u die verblyf en etes geniet het. Dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle binne kort weer.
Vriendeike groete,
Surina en Personeel
Erasmus D - Jan 2019
Algehele gradering
Werkers is baie vriendelik.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Sjoe, dit is darem lekker om so 'n positiewe resensie te kry. Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om die resensie te doen. Hoop u kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Surina en Personeel
Marike S - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons sal beslis die komplimente oordra aan ons personeel.
Jurie P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam met lekker kos.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Jurie. Dis altyd lekker om te hoor dat iemand hulle besoek aan ons geniet het, ek dra die kompliment oor aan my personeel. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Waldo K - Mei 2018
Algehele gradering
Onder gemiddeld.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Ek is jammer jou ervaring by ons was nie na wense nie, Waldo. Ons sit ongelukkig nie bedlampies in die kamers nie, omdat gaste dit breek. Daar is wel liggies bo die beddens. Hekke word snags 19:00 gesluit vir veiligheids doeleindes en daar is 'n sekuriteitswag aan diens.
Gideon H - Mei 2018
Algehele gradering
Redelik.
Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer
Ons is bly jy het die kos en vriendelike diens waardeer, Gideon. Ons vra om verskoning vir die kamer wat nie na wense was nie. Ons sal opvolg met die personeel in daardie opsig. Om die veiligheid van ons gaste te verseker, word hekke snags 19:00 gesluit en daar is 'n sekuriteitswag aan diens.
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlakfontein Gedeelte 12, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang