Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kliphuisies

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Die Kliphuisies
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Berna B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna B

Pragtige plek.

Ons het die plek baie geniet. Die kinders het lekker gespeel en die bokke wat kom kuier het geniet.

Ashley R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley R

Fantasties!

Het dit vreeslik geniet en sal definitief weer daar gaan kuier. Die eienaars is ongelooflik behulpsaam en so vriendelik, voel of jy by mense wat jy ken gaan oorbly. Die GPS vat jou tot by die plek, wat 'n groot bonus was vir ons. Die natuur is so mooi daar en is 'n lekker privaat, en lekker oop plek vir kinders om te hardloop en speel.

Natalie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie L

Quite, peaceful stay outside of town.

The accommodation consisted of three different units, which was not very clear from the description provided. The two bedrooms are separate from the kitchen, with the bathroom located in the unit with the two single beds. Not very practical if you want to use the bathroom or get a glass of water during the night. The location is good, though, because we wanted a quiet place outside of town.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4488eaec16f7455deadd547d681b7ccf6eb2af7b166f47aa8cfb90120c455183c11a446c26c3c0c5d943d42e1b09403b74c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Church Street Armoed 6624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.65768 22.07222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang