Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kliphuisies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Kliphuisies is op 'n plaas 17 km buite Oudtshoorn geleë en bied rustige verblyf aan 4 gaste wat op soek is na 'n vakansie in die Karoo.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, gasyskas en gasvrieskas toegerus. Die kothuis gebruik 'n gasgeiser en het nie elektrisiteit nie.

Buite is daar 'n braai-area waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam onder die sterre kan deurbring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Die Kliphuisies
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kliphuisies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Armoed, Oudtshoorn, 6624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4488eaec16f7455deadd547d681b7ccf6eb2af7b166f47aa8cfb90120c455183c11a446c26c3c0c5d943d42e1b09403b74c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Church Street Armoed 6624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.65768 22.07222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang