Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kolonie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Puik ligging, huis met baie karakter. Absoluut fantasties. Die huis is 'n juweel en het soveel karakter. Die ligging is puik, uitleg van huis dra by tot lekker kuier atmosfeer. Daar is genoeg spasie sodat ons nie onder mekaar se voete is nie (ons was 8 grootmense). Alles is daar wat jy nodig het. Ons kon afskakel en verfris huis toe gaan. Ons (al 8 van ons) kom definitief weer. Louise is 'n stêr, die reëlings, altyd beskikbaar vir 'n vraag en vars blomme en vrugte toe ons arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben O
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Uitstekende verblyf met goeie ligging en ruimte. Lekker rustige area naby die strand en genoegsame ruimte vir kinders om veilig te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Heerlik, wonderlike ligging, alles wat nodig was. Die Kolonie het 'n unieke atmosfeer en baie spasie. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Reg op die see met 'n pragtige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gustav B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Well that was fun! Plenty of space at an awesome location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Piet K
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Wonderlike ligging en see-uitsig, uitstekend toegerus. Uitstekende waarde vir geld, die huis het alles wat 'n groot groep mense benodig, alles is baie netjies en skoon. Die huis is goed beplan met groot areas vir saam eet en kuier met 'n gesellige braai-area. Ons was 'n groot groep familielede wat die naweek terdeë geniet het. Dankie Louise, ons keer binnekort weer terug! Inkopies kan gemaklik binne minute by nabygeleë inkopiesentrums gedoen word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daelina G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Fantasties, heerlik. Wat 'n wonderlike ervaring, so verfrissend. Dis pragtig en heerlike akkommodasie. Dis heerlik vir 'n paar gesinne. Dit is kindervriendelik en alles was gerieflik. Dankie, sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley W
Kort verblyf
4.8
Feb 2019

Spacious home in an amazing location. Beautiful location, lovely home with loads of space and a lovely atmosphere. I will certainly be going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Briljante ligging en relevante huis vir 'n groot gesin se seevakansie. Die huis was skoon, die buurt veilig en die ligging briljant! Glentana het ons aangenaam verras! Ons hond het dit net so baie geniet (let wel die huis is nie omhein nie). Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Gesinsdroom. Dit is ‘n pragtige huis, perfek vir ‘n groot of klein groep mense om met gemak vakansie te hou. Dit is ten volle toegerus met alles om jou verblyf te vergemaklik. Die alarmstelsel gee gemoedsrus. Die loopafstand van die strand is perfek vir die “groot trek” met ‘n kleinspan. Ons beplan reeds ons volgende kuiertjie by Die Kolonie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Wat 'n fantastiese wegbreek. Dis 'n klein stukkie hemel op aarde! Ons het 'n wonderlike naweek gehad tydens ons verblyf in die Kolonie, net jammerte 'n naweek was heeltemal te kort. Hierdie huis sal ek aan enige een aanbeveel, van klein tot groot groepe, ons sien reeds uit na ons volgende kuier daar. Pragtige uitsig en die dolfyne wat die heeltyd in die branders baljaar het! Asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 175, Glentana, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAghPy3HlJhgu9l0GLtvcQQALzMvwBGOFlDd6UzTHqPP5mwqbTmX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14) 11 5 1 5 175 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.050067670243 22.29384717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang