Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kraaltjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zeelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Die Kraaltjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leatitia R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia R

Lovely farm cottage with playground.

We had a lovely stay at Die Kraaltjie. Clean, comfortable, Netflix and jungle gym for the kids, braai for the parents. We will definitely recommend this for a family get away. Lots to do in the area. Zeelia was very friendly and made us feel at home.

Hennie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S

Koel en pragtig.

Heerlik gebly in 'n uitstekende ligging.

Este B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este B

Pragtige plek, naby rivier, maar ongelukkig het padverkeer ons wakker gehou.

Groot trokke op pad het ons vroeg wakker gehou. Maar pragtige plek met als wat jy kan nodig hê. Sou graag langer wou bly.

Linette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette M

Lekker wegbreek uit die stad.

Wat 'n aangegename ervaring. Van die begin af was Zeelia vinnig met antwoord van vrae en het ook kontak gemaak 'n dag voor ons sou aankom met bevestiging asook 'n pin drop hoe om by hulle uit te kom. Die bederf van die heerlike vrugte van die plaas asook die bottel wyn was 'n aangename verrassing. Die kinders het heerlik gespeel op die klimraam en in die sand. Die wi-fi was ook 'n heerlike verrassing asook die konneksie met "Cast" funksie na die TV. Die plekkie is skoon en prakties uiteengesit. Daar was tot die muskietvangers wat vir seker gehelp het! Die plek is heerlik koel binne al is dit vreeslik warm buite! Loadshedding was draaglik met die ekstra liggies wat voorsien was asook 'n gasplaatstofie en ketel! Enigste klein pla-aspekte as mens dit so kan noem: 1. Die Kraaltjie is naby aan die pad geleë en dus hoor jy die verkeer nogal duidelik wat nogal steurend kan wees indien mens buite sit. 2. Die kombuis kort 'n paar items bv. 'n snymes ens. 3. Daar is nie lopende water wanneer dit loadshedding is nie, maar mens word voorsien van water en dus is dit nie so 'n groot probleem nie. Dit was heerlik gewees en kan vir seker Die Kraaltjie aanbeveel vir enige iemand wat wil webreek uit die stad.

Josua S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S

Baie ruim en waarde vir geld!

Baie ruim en waarde vir geld! Baie netjies!

Die Kraaltjie se terugvoer

Ag baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Bly julle het die verblyf hier by ons geniet.

Die Kraaltjie
Alconray B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alconray B

Als wat jy nodig het vir 'n gesin.

Baie lekker gebly. Die kraaltjie het als wat ons nodig gehad het gehad. Sal definitief aanbeveel.

Die Kraaltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het julle tydjie hier by ons op die plaas geniet.

Die Kraaltjie
Herman F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F

Baie netjies met vriendelike diens.

Baie lekker plek, lekker naby baie wynplase. Beskik oor alles wat jy sal benodig. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Die Kraaltjie se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier by ons op die plaas

Die Kraaltjie
Ennerien A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ennerien A

Heerlik gebly.

Die kinders het dit baie geniet en daar is alles wat mens nodig het om jou verblyf te vergemaklik.

Jacolene S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene S

Pragtige plek en baie sentraal in die Overberg.

Alles was baie netjies en skoon, Zeelia en haar man se gasvryheid was heerlik met 'n bottel wyn en boks vars vrugte wat ons verwelkom het. Die visvang in die Breederivier op die plaas was 'n bonus.

Die Kraaltjie se terugvoer

Bly julle het die kuiertjie geniet, tot weersiens.

Die Kraaltjie
Mariska M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Verdiende wegbreek.

Ons het 'n baie lekker tyd by Die Kraaltjie gehad. Kan nie wag vir ons volgende kuier nie. Sal hul definitief aanbeveel.

Lezhaan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezhaan R

It was beautiful very calming and relaxing. Just what we needed. Thank you so much.

It's beautiful. Will definitely go back again with the family.

Ferdie G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie G

Baie lekker. Mooi omgewing.

Die huis is volledig toegerus en baie netjies. Die ligging is perfek. Sal definief weer gebruik maak van Die Kraaltjie.

Die Kraaltjie se terugvoer

So bly julle het lekker gekuier hier. Sien julle gou weer.

Die Kraaltjie
Francois B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Ontspanne, rustige verblyf tussen die wynlande teen die rivier.

Ideaal geleë om al die wyn landgoede te besoek, tesame met bergfietsroetes baie naby.

Hanli V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli V

Robertson plaaskuier.

Oulike huisie op mooi plaas. Baie netjies en gerieflik ingerig.

Willem K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K

Lovely, family friendly, spacious and comfortable cottage.

We stayed there with our children and grandchild. The cottage was very safe and child friendly. There's a lovely play area and piece of grass. It is well equipped and has everything one needs. Clean and neat. Close to Robertson town and lots of things to do.

Antionette G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette G

Gesinvakansie

Ons het regtig baie lekker gekuier by julle. Die plek was skoon en netjies en die binnebraai is wonderlik vir die koue maande. Ons het dit ook baie geniet met die wynplase wat so naby was.

Andrew B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B

A fantastic weekend away.

A great place and a fabulous weekend. The house was spotless and had everything we needed. The only downside was the amount of road traffic and noise but would happily go back for another visit.

Bertus Labuschagne L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus Labuschagne L

Baie rustig en lekker.

Die ligging is net reg geleë tussen al die wynplase in die Robertson-area. Die plekkie self is goed ingerig, en die mense is baie vriendelik. Die enigste nadeel was dat die wynplase nog nie heeltemal oop was op Saterdae vir wynverkope nie as gevolg van die Covid-19 lockdown-regulasies. Sal definitief weer daar gaan kuier, veral sodra die wynplase weer oop mag wees op Saterdae.

Die Kraaltjie se terugvoer

Hi Bertus,

Baie dankie dat jy tyd geneem het vir jou terugvoering, Baie bly julle het heerlik gekuier hier by ons op die plaas en ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Die Kraaltjie
Henriette U - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette U

Die Kraaltjie is die ideale plek vir 'n wegbreek!

Die huis is goed toegerus en netjies en skoon, stylvol gemeubileer, en die speelplek vir kinders is 'n aanwins. Dit is naby aan al die groot wynplase en die dorp. Dit was lekker om in die boord te loop en self perskes te pluk. Behalwe vir die R317 wat bietjie raserig kan wees, het ons heerlik gekuier!

Die Kraaltjie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering.

Die Kraaltjie
Monika P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monika P

Lovely house but located on the busy road.

Please remember to bring your own water and toilet paper, shop 15 min away.

Die Kraaltjie se terugvoer

Thanks for your feedback, and as confirmed that my place is a self-catering cottage. I do supply toilet paper and water and also blitz and coffee/tea and sugar to start with. More than enough for 2 to 3 days but after that, the guests need to "self cater".

Die Kraaltjie
Cindy S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Dit was die lekkerste tydjie weg. Ons kon net uitspan en vergeet van die gewoel van die stad - so mooi plekkie, so skoon en gesellig.

Ons het beplan om 4 te wees en toe is dit op die ou einde net ons twee, dit was tog so lekker ons het nie eens verveeld gevoel nie. Daar is 'n regtige rustige vibe, mens voel vrede, veilig, warm en werklik tuis by Die Kraaltjie. Ons wil graag teruggaan in die somer - maar ek wil by sê, ons was glad nie koud gewees nie, te midde van die winter buite het die vuurtjie binne ons snoesig gehou en die beddens was lekker warm en ons het geslaap soos baba's.

Die Kraaltjie se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap, Cindy.

Die Kraaltjie
Asriel S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asriel S

Die kraaltjie is a perfect base for a family to explore Robertson from.

Die Kraaltjie is a must stay for any couple with kids. My daughter loved the green grass and play area. The cottage was fully equipped and the hostess very friendly. Hopefully we shall return in the near future.

Joey C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey C

Baie lekker.

Die huisie is pragtig en ten volle ingerig. Dit is so mooi gemaak in die kamers en baie netjies. Die gasvrou is baie gaaf. Die aircon is 'n pluspunt wat die huise lekker koel gehou het. Ons sal graag weer gaan.

Nicky A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky A

Great break away.

Got back to nature! Recharged our batteries.

Adri K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri K

Rustige omgewing.

Dit was 'n rustige tydjie, netjies en skoon, net die verby pad kan soms besig wees. Kinders kon rustig en veilig speel.

Lindy V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Stunning place!

Very nice place, will definitely go there again.

Ashanti V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashanti V

Lekker rustig in sy eenvoudigste vorm.

Ideale wegbreekplek, lekker familietyd. Die plek was netjies en skoon. Die vrugteboorde was ongelooflik en vrugte soet en smaaklik wat ons verwelkom het.

Die Kraaltjie se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier.

Die Kraaltjie
Francois H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H

Bly lekker gebly.

Zeelia was baie tegemoetkomende. Oulike plekkie, skoon en netjies.

Die Kraaltjie se terugvoer

Altyd lekker om positiewe terugvoering te kry.

Die Kraaltjie
Coenraad V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad V

Groot lawaai.

Uiters teleurgesteld. Reisigers moet gewaarsku word: dit is meters weg van 24/7, baie besige pad met groot swaar trokke wat verby thunder - geen kans vir sundowners op die stoep. Geen plaasdiere ontmoet, want die huis het hoë buitemure. Ons het gevlug na 100% B&B in die dorp - toe eers begin lekker kuier. Robertson sien ons weer.

Die Kraaltjie se terugvoer

Ek is baie jammer dat julle so voel. Gewoonlik kan my gaste nie uitgepraat raak van hoe lekker hulle kuier nie.

Die Kraaltjie
Karien C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Wens ons kon langer bly.

'n Pragtige, baie goed toegeruste en netjiese plek. Ons het baie lekker gebly!

Jackee D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackee D

Fantasties.

Ons het 'n heerlike naweek by Die Kraaltjie gehad. Die beste is dat dit troeteldiervriendelik is, so ons twee viervoetige kinders het dit gate uit geniet! Dit is stapafstand van wynplase! Kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Karen B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Ongelooflik, alles wat jy nodig het en meer.

Fantastiese plek, groot spasie, alles wat jy nodig het, vriendelike eienaars.

Die Kraaltjie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle weer eendag te huisves hier in ons mooi vallei.

Die Kraaltjie
Estelle B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Lekker.

Lekker gekuier. Baie mooi en netjies.

Zelda H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda H

Aangenaam.

Ons het dit geniet, dankie. Dit was 'n goeie wegbreek en lekker gaan stap op die plaas met vierbeniges.

Sunika M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sunika M

Ons kon lekker ontspan in 'n mooi omgewing ten spyte van ander tekortkominge.

Die Kraaltjie is baie mooi ingerig en die binnebraai skep 'n lekker ontspannende en kuier atmosfeer. Daar was ongelukkig verskeie faktore wat nie ongesiens gebly het nie en ons kuier minder aangenaam gemaak het.

Die Kraaltjie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Het wel meer aan julle verskaf as normaalweg. Net in gedagte hou dat my plek 'n selfsorg eenheid is. Dankie.

Die Kraaltjie
Natashja T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natashja T

Ons het heerlik gekuier in hierdie pragtige plek en rustige omgewing.

Hierdie plek was pragtig, mooi dekor, skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Sal dit definitief vir mense aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Die Kraaltjie se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier al was dit so kort.
Julle is enige tyd weer welkom.

Die Kraaltjie
Shaun O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun O

Lekker naweek.

Baie geniet. Braai binne baie gebruik. Mooi tuin en kinder het speelarea geniet.

Blackie S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blackie S

Dit was fantasties lekker!

Die Kraaltjie is regtig uitstaande verblyf wat ek met vrymoedigheid kan aanbeveel vir diegene wat wil wegkom van die stad se gejaag. Die enigste nadeel, as mens dit so kan noem, is dat dit baie naby aan 'n besige pad geleë is wat 'n steurnis kan wees veral oor naweke. Andersins was dit puik!

Petrus Johannes S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus Johannes S

Netjiese eenheid met sorg toegerus - het lekker gebly!

Oulike plek en pragtige omgewing. Miskien net te na aan 'n baie besige pad!

Desire O - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O

Uitstekend!

Baie dankie "Die Kraaltjie" vir 'n heerlike langnaweek, julle plekkie is pragtig en het aan al ons vereistes voldoen plus nog meer! Baie dankie vir die lekker soet nartjies, komplimentêre wyn en lekker baie hout!

Claudia C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia C

Netjiese, skoon plekkie om te bly en baie gawe, gasvrye diens!

Het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan!

Daniel M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Twee aande daar geslaap.

Dis vir ons 'n pragtige samevoeging van die "oud" en die "nuwe". Uiters vriendelike ontvangs. Die Kraaltjie getuig van goeie smaak en netheid. Beveel dit met groot vrymoedigheid aan.

Maranitha V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maranitha V

Skoon, gerieflik en netjies.

Skoon, netjies en gerieflike kothuis. Binneversiering stylvol. Bolandse gasvryheid laat jou sommer dadelik tuis voel.

Desire R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire R

Hartsplek!

Die Kraaltjie is 'n pragtige plek met gasvrye eienaars waar ons vir 'n paar dae van die stadsgejaag kon ontsnap. Die detail in dekor en netheid van huisie laat jou spesiaal voel. "Hierdie is my hartsplek, hier skep ek asem."

Michelle V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Pragtig, netjies en toegerus.

Pragtige huisie - netjies en volledig toegerus vir 'n selfsorg-eenheid. Lieflike omgewing en baie sentraal geleë as jy wil rondry en die omgewing verken.

Ig F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F

Aangename vakansieverblyf!

Baie aangename verblyf in 'n baie goed toegeruste huisie in 'n pragtige omgewing. Aangenaam om op die vrugteplaas rond te stap. Aangename gasheer en vrou.

Jetro K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jetro K

'n Wonderlike ervaring!

Die gasvrye ontvangs het ons baie welkom laat voel. Die plek is baie netjies. Hoewel water voorsien is, is dit goed om nog water vir kook en drink saam te neem aangesien die kraanwater uit die kanaal kom. Die plek word aanbeveel, veral as jy die prys vergelyk met ander plekke van dieselfde standaard.

Lizette K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette K

Heerlik gekuier in 'n rustige atmosfeer!

'n Baie mooi huisie wat goed toegerus is. Alles was daar wat jy nodig het om heerlik te kuier. Zeelia is baie vriendelik, tegemoetkomend en besorg dat ons lekker moet bly.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f3f87dd88672ca097d2273b8d6952df01c995b140c176b29732f82a106783e988b3e6f327062eb51ed3cc90fb4eae68f63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 R317 Goudmyn 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8730523239 20.001887083054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang