Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kussinkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect stop over for a long trip. Peaceful and relaxing, ideal for a stop over on route to Cape Town, very neat and well maintained. Great value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Paul, our sincere thanks for your five star review. We are very glad you had value for your money. It was a great pleasure to accommodate you. Kind regards Johan & Helene

Craig P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Phenomenal. Ons het beslis baie lekker gebly. Die stilte daar was baie welkom. Sal definitief weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Duisende dankies, Craig, vir julle vyfster terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Dit sal vir ons aangenaam wees om julle weer by Die Kussinkie te huisves. Beste wense, Johan en Helene.

Cheryl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent and peaceful. Baie dankie vir die rustige nag wat ons by julle deurgebring het. Die kamer was silwerskoon en perfek vir ons. Sal beslis julle plekkie aan ander familie en vriende voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Cheryl, dis altyd baie lekker om te weet dat ons gaste tevrede was. Ons waardeer die vyf sterre opreg asook die aanbevelings. Baie, baie dankie. Vriendelike groete, Johan en Helene

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik plek goeie mense. Heerlike rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Gideon, duisende dankies vir julle puik terugvoer. Ons is baie dankbaar dat julle tevrede is met Die Kussinkie. Beste wense, Johan en Helene

Marina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker man lekker. Baie lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel vir ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Ai, maar dis lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het by Die Kussinkie! Baie, baie dankie Marina. Ons waardeer die vyf sterre opreg. Vriendelike groete, Johan en Helene.

James T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker en skoon oornagplek. Plek was baie skoon en netjies - al was dit baie koud, kon ons die vertrek lekker warm maak. Baie lekker en skoon beddegoed. Volle DSTV was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste James, ons is so bly dat julle lekker gebly het by Die Kussinkie. Tonne dankies vir die vyfster-terugvoer en die waardering vir al die ekstras. Vriendelike groete, Johan en Helene.

Venessa I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely overnight stay. Very pleasant, perfect for an overnight stay. The unit was very clean, comfortable, and spacious, and also in a quiet area. We were made to feel very welcome. Absolutely value for money. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Venessa, our sincere thanks for your five-star review, which we appreciate very much. It was a privilege to accommodate you. Kind regards, Johan and Helene.

Fransie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het lekker geslaap! Ons het baie lekker gebly by Die Kussinkie. Die gasvrou het ons gul verwelkom en die plek was mooi, gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Ons is baie bly, Fransie, dat julle lekker gebly het by Die Kussinkie. Tonne dankies vir die vyf sterre, dis 'n bonus vir ons. Beste wense, Johan en Helene

Pauline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable, clean, and value for money. Would definitely recommend to stay there. Very comfortable, clean, and value for money. The host is most helpful and friendly. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Thank you so much for your five-star review and recommendation, Pauline. We are very glad that you were comfortable. It was a pleasure to be helpful. Kind regards, Johan & Helene

Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon en veilige akkommodasie. Baie netjies en veilig. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Riaan, ons is baie bly dat julle veilig gevoel het. Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg en die vyf sterre is die kersie op die koek. Sien julle graag weer. Johan en Helene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 440

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murray-straat 45, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 440 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang