Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Pastorie

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
3.7
Michelle F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Quiet, relaxing, chilled, peaceful. The stay at Die Pastorie was a home away from home. Aesthetically pleasing decor in each bedroom and bathroom. The farmstyle kitchen offers a breathtaking view of Caledon Valley, not forgetting a dip in the pool to unwind on a hot day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Die Pastorie
Always welcome. Thanks.

Melissa C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Ons het die hele eenheid saam vriende uitgehuur en het gerieflik saam gebly. Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik dat elke kamer sy eie en suite het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris H
1 nag
4.4
Jun 2023

Perfek vir oornag. Plek is netjies, maar sal binnekort onderhoud benodig. Anders as dit is dit waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Oulike plekkie en lekker gebly! Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n ideale oornagplek vir ons. Ons het duidelike instruksies vir die sleutels gekry, so kon ons dadelik inboek sonder enige moeite. Kommunikasie was uitstekend. Die Pastorie is 'n mooi plek. Dankie vir die verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Matt M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Nice and quaint. The stay was lovely, the room was nice. The only problem was the bathroom, which we felt was a bit impractical, especially if you are not with a partner but rather with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hanneke
Die Pastorie
Thank you for the good review, Matt. You are most welcome next time. I recommend that you book a room with a private bathroom or en suite, and not a room with an in-room bathroom as the description for the room you booked stated. So sorry for the inconvenience.

Bianca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Lovely, but dated place. Needs some upkeep and updating. But would recommend. It's quite outdated and the condition is very worn. The duvet is old, the aircon leaks, the basin in our room was rusty and wouldn't drain, so water collected. The carpets need a deep clean desperately. Our daughter crawls, and she was brown with dirt crawling around the room. It's a lovely quaint stay but needs an update and some upkeep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Mei 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Morne E
Kort verblyf Besigheidsreis
1.2
Sep 2024

Worst stay. Dirty and old. This must have been the worst place, I have slept at. The rooms and bathrooms are filthy and old. The bedding and towels are dirty. The noise from the road makes for a bad night's sleep. Maybe the owner must sell up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Olav W
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2023

Goed genoeg vir oornag. Baie lekker bed en stort, skoon met goeie WiFi. Kort dalk 'n gemakstoel in kamer of plek waar jy op skootrekenaar kan werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hanneke
Die Pastorie
Baie dankie Olav vir opbouende kommentaar. Gaan die behoefte dadelik aanspreek.

Anonieme gas
1 nag
3.6
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindestraat 20, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8819bccf690f00248c141008a11cbe0253da7844130341843f567cf66e744ede5b71299be9f9e0b526a6dff10808973e09d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 4 20 Linde Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.227101169807 19.420875012875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang