Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaashuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredendal Plaas, R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Plaashuis is 'n pragtige ou Kaaps-Hollandse stylhuis naby Botrivier op die R43. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende vir 'n naweekwegbreek, of as 'n oornagplek vir gaste wat ver reis.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien en het 'n binnebraai. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n kaggel in die sitkamer asook gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet. Gaste kry ook gratis WiFi tydens hul verblyf.

Buite is daar 'n oerwoudgimnasium vir die kinders asook lieflike buitebraaigeriewe.

Daar is 'n dam op die plaas waar gaste kan visvang en swem. Inwonende skape en hoenders loop ook in die area rond.

Die plaas is geleë op die R43 sowat 30 km buite Hermanus, net na die Botrivier-afdraai. Dit is net 15 minute se ry na die naaste swemstrand in Kleinmond, en op pad is die Arabella Country Gholflandgoed. Botrivier is net 5 km weg. Daar is ook 'n restaurant en troeteldiertuin reg langsaan by Ecology. Daar is meer as 10 wynplase binne 'n radius van 5-10 km en verskeie bergfietsroetes. Die bekende Houw Hoek Hotel is ook net 10 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Vredendal Plaas, R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredendal Plaas, R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6b0c0f0dd7b04651db4fabce329c42484b6d68217e6fd8b13ee75f9c4e2653f305cc25c95e2130edfe056f176baf059a8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) Vredendal Farm R43 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.259841645763 19.186294161815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang