Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Strandhuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Heerlik, rustig en alles wat nodig is! Heerlik, wens ek kon meer tyd spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great value for money. Stunning accommodation with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon, vriendelik, goeie uitsig. Alles was netjies en op hul plek. Die eenheid was smaakvol gemeubileerd en alles wat 'n mens benodig was byderhand. Die strand is loopafstand vanaf die eenheid en ons kon maklik by die strand kom. Alles was loopafstand van waar ons gewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele N
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Neat, tidy and welcoming. I was so impressed by how cosy it was - I felt at home immediately. Would definitely stay here again, I had a lovely time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zethna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dis vir my die beste huis en dorp by die see. Ek het al drie keer daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margriet
Die Strandhuis
Dankie Zethna! Ek waardeer altyd jul kuiers. Geseende Kerstyd vir julle.

Mandi L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Dankie, was wonderlik. Dankie, ek kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Rustig, netjies - lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie mooi eenheid in 'n rustige omgewing. Die Strandhuis het alles wat mens nodig het vir 'n selfsorgvakansie. Baie naby die strand. Kan vir die see sit en kyk vanaf die stoep. Daar was geen geraas gedurende die dag en nag nie. Die restaurante is redelik naby die huis. So 500 m. Was vir ons heerlik om ou Mollie, ons Shitzhu hondjie, saam te neem. Ballito en Umhlanga baie naby vir dagbesoeke. Ons sal die Strandhuis sterk aanbeveel en sal beslis weer die Noordkus besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige, skoon eenheid. Alles was skoon en netjies met ons aankoms. Jy kan strand toe stap. Alles is daar wat jy benodig. Magriet is baie behulpsaam en tegemoetkomend. Ons sal die plek baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Pleasant and comfortable. Gates on manual but understand the reason.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Margriet
Die Strandhuis
Thank you so much for staying at Die Strandhuis Peter. I have fixed the gate with a larger and stronger battery. Trust we will beat loadshedding issues soon. Have a great day!!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkYxwK1aVanS07GbTwqbgj573t1ril1S5eZ8OdVZKAfvoNUBqYN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 4 Margaret Bacon Avenue Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.675162566111 31.114433978399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang