Die Tuin Hekkie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Christelle P - Aug 2024
Algehele gradering
Die Tuin Hekkie is tops!
Ilse J - Sep 2024
Algehele gradering
Uiters gerieflike akkommodasie met 'n baie gawe en vriendelike gasheer.
Chris B - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Hennie V - Aug 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Karin H - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige, goed ingerigte woonstel.
Amanda V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike en gemaklike wegbreuk van die stad.
Isabella H - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely break-away spot to forget about the real world.
Chris D - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Amanda L - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lekker vinnige wegbreek van die alledaagse skedule.
Agnes F - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik gemaklik genotvol.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Agnes.
Dit was ons plesier om julle by ons te hê. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.
Ronel V - Mei 2024
Algehele gradering
Luukse selfsorgeenheid in tuin. 10/10 Leo vir 'n baie mooi gerieflike eenheid.
Lees meerDie Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie, Ronel, vir jou mooi woorde.
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier by ons te hê. Ek hoop dat julle binnekort weer by ons kom kuier.
Maryke V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie Maryke.
Dit was sommer lekker om julle te kon akkommodeer. Dit sal wonderlik wees om julle weer eendag te sien.
Jonathan F - Mrt 2024
Algehele gradering
A wonderful flatlet, private, cosy, clean with every extra you could wish for.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you so much, Johnathan, for the kind words. It was our absolute pleasure to have you visit us. We hope you will revisit us soon.
Ilse H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie, Ilse. Ek is so bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het. Ek hoop dat ons julle weer binnekort by ons sal sien.
Herman D - Feb 2024
Algehele gradering
A relaxing and comfortable stay.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you, Herman.
I am thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again for a visit when you are in the area again.
Ryan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceeded our expectations.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you so much for your very kind words, Ryan. We hope that you will return for another stay with us in the future.
Glynis V - Feb 2024
Algehele gradering
A gem in a quiet little village. The pool was welcome in February.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you very much for your feedback, Glynis. I only wish that you would have let us know where we fell short in our customer service so that we could rectify it. We hope that you will return sometime soon.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Carol P - Jun 2024
Algehele gradering
Delightful! Exceeds expectations!
Lees meerLlewellyn Paul A - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Lees meerDie Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you for your kind feedback, Llewellyn. We hope that you will return soon for a visit to the Tuin Hekkie.
Christine D - Des 2023
Algehele gradering
Everything we needed and more.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
It was our pleasure to have you visit us, Christine. I'm happy to hear that you enjoyed your stay. I hope that you return soon for another visit.
Leonora T - Des 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Leonora. Ek is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ek hoop julle kom kuier weer binnekort.
Morné L - Nov 2023
Algehele gradering
Sien bo.
Lees meerDie Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie, Morné. Ons waardeer jou gaawe terugvoer. Ons hoop dat julle sommer gou weer by ons sal kom bly.
Gerrit En Gwen S - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis aanbeveelbaar, rustigheid en voëls se gekwetter baie lekker!
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Ek is baie bly om te hoor dat julle die tyd hier by ons geniet het. Ons hoop dat julle sommer gou weer hier 'n draai sal maak.
Edrich D - Okt 2023
Algehele gradering
Ideale wegbreuk vir 2.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het by ons. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te hê.
Amalia V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese verrassing.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie Amalia.
Dit was vir ons n plesier om julle by ons te he. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Gretchen A - Sep 2023
Algehele gradering
Die Tuin hekkie allowed us to check in earlier than what we were supposed to. We were greeted on arrival by friendly faces. Mr. Leo showed us around and also gave us some information on activities to do in the surrounding areas. There's a map for guests to use if need be. The WiFi password was messaged to us after he left us to our stay. There are shops nearby if you need something. We had complete privacy throughout our stay, and they were kind enough to let us check out later than usual.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you Gretchen for your kind feedback. I'm very glad to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you sometime soon.
Riaan R - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Riaan. Hoop julle kom gou weer by ons kuier.
Jandri R - Jul 2023
Algehele gradering
Was aangenaam.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom hier by ons.
Bertha B - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Lees meerDie Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you so much for the compliments. It was an absolute please having you stay here with us. We look forward to having you here again in the future.
Anneke M - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflik!
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het by ons. Julle, en Hope, is altyd welkom om weer te kom kuier.
Helga O - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom oornag het. Julle is altyd welkom on weer te kom kuier.
Andrew G - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful, quiet and relaxing.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you so much, Andrew. We were only too happy to have the two of you stay with us. We hope to see you for another visit in the future.
Bertwill K - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier by ons te he.
Nedine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige wegbreek.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie Nedine vir die pragtige resensie. Dit was ons plesier om jou ouers te huisves, en hulle twee maatjies. Jan en Laetitia is enigtyd welkom hier by ons plekkie.
Arniel D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en alles beskikbaar.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Dit was n groot plesier om julle by ons te he. Kom gerus weer.
Les B - Sep 2023
Algehele gradering
Cleanliness is a key factor for us and besides everything else, this venue ticked all the right boxes in this department.
Lees meerDie Tuin Hekkie se terugvoer
Thank you so much Les for your kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. You and Melanie are welcome to stay with us anytime...
Magdel P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal weer daar oorbly.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie, Magdel. Dit was ’n plesier om julle hier by ons te hê. Kom gerus weer.
Carina M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike knus, privaat blyplekkie perfek vir 'n oornagstop.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie vir die mooi rebriek. Julle is altyd welkom hier by ons.
Leo en Janine
Elzabe D - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi kamer en geriewe.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Hi Elzabe.
Ons is baie jammer om te hoor dat jou verblyf onaangenaam was. Ek wil graag vir jou noem dat hierdie ons huis is waar ons woon en dat ons die tuin probeer mooi hou, vir ons en vir ons gaste. Van tyd tot tyd moet ons kunsmis gooi en kan nie wag vir wanneer daar nie gaste is nie, want ons weet nie wanneer gaste gaan bespreek nie. Soms maak mense op die laaste oomblik 'n bespreking.
Francois V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, smaakvol.
Die Tuin Hekkie se terugvoer
Baie dankie, Francois. Ek hoop dat wanneer julle weer by ons kom bly, julle sommer 'n paar aande sal vertoef.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikenhofstraat 1, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang