Dikgomo Cottages BushCamp
-
Kapasiteit: 14 persone
8 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morhan-weg 13, Plaas De Wagensdrift, Deel 13, Cullinan, 1001, Gauteng
- Vanaf R690 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Dikgomo Cottages BushCamp is 'n selfsorgkampeerplek op 'n privaat plaas net buite Cullinan in die Leeuwkloofvallei en is ideaal vir familie en vriende wat die rustigheid van die buitelewe geniet.
Dié privaat kampeerplek bied slaapplek aan 'n groep van 8 volwassenes en 6 kinders en het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die badkamer het 'n gasgeiser wat warm water voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Daar is ook 'n onderdak-kombuisie en -sitarea. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n tweeplaatgasstoof toegerus.
Dié kampeerterrein is omhein en bied oorgenoeg parkeerplek. Hierdie verblyf is ongeveer 30,6 km vanaf Cullinan waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Morhan-weg 13, Plaas De Wagensdrift, Deel 13, Cullinan, 1001, Gauteng
Sien meer verblyf in Leeuwkloof Valley Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
-
Kapasiteit: 14 persone
8 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morhan-weg 13, Plaas De Wagensdrift, Deel 13, Cullinan, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang