Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinaledi

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-straat, Welgevonden Plaas 124 JR, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Vanaf R12 500 per nag, vir 16 mense

Beskrywing

Dinaledi is in die Dinokeng-wildreservaat aan die buitewyke van Pretoria. Dit bied 'n rustige wegbreek aan gesinne of vriende en beskik oor 'n hoofhuis en 'n skeepsvraghouer-kothuis.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 8 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het koninggrootte-beddens en daar is ook 'n kinderbed, 2 matrasse, 'n bababedjie en 2 dubbelslaapbanke. Twee slaapkamers het en suite-badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met net 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n kuier-area met 'n kroeg, etenstafel en binnebraai.

Die skeepsvraghouer-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is oopplan en beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n dek en 'n vuurput.

Daar is 'n gedeelde swembad en 'n privaat padelbaan. Wild loop vrylik by die verblyf rond en gaste kan ook wildritte geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Leefarea

4

2 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Grondpad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • De Wagendrift-straat, Welgevonden Plaas 124 JR, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 12 500
per nag, vir 16 mense
Vanaf
Vanaf R 12 500
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-straat, Welgevonden Plaas 124 JR, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0ffd01676291b561e036d70b5946b4fac476deb42d6db3d8a64f58cca96231538d1df0f7d6c50a1bff6bbdef6f0eb85e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag, vir 16 mense De Wagendrift Street Farm Welgevonden 124 JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.36613318467 28.407714179955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang