Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dirkies Dream Beachfront

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Dirkies Dream Beachfront
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Myn V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myn V

Would highly recommend.

Fantasties! 10/10 Our host was amazing, the unit was excellent. We have booked again, looking forward to our next stay!

Dirkies Dream Beachfront se terugvoer

Thank you Myn. It was a privilege to accommodate you and your parents.

Dirkies Dream Beachfront
Gail D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D

Very pleasant.

Our stay was very pleasant. We had a few concerns, but the host was fabulous in sorting them out.

Nic S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Outstanding.

The best place in Jbay has all that you need outstanding views and well-equipped.

Tashreeka S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashreeka S

Unbelievably awesome.

Will definitely be back.

Dirkies Dream Beachfront se terugvoer

Thank you for your review. I do appreciate the time you took.

Dirkies Dream Beachfront
Maureen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Puik. Puik. Puik.

Sonja, wat 'n wonderlike gasvrou. Dirkies Dream Beachfront is hoogs aanbeveelbaar. Dit is netjies. skoon. Goed geleë en voorwaar 'n juweel op die strand met die wonderlikste uitsig en baie veilig. Sonja baie baie dankie dat jy Dirkies Dream vir 2 weke aan ons toevertrou het. Ons kom vir seker jaarliks terug na julle. Baie dankie.

Dirkies Dream Beachfront se terugvoer

Beste Maureen,

Baie dankie ek waardeer jou resensie so baie. Dit was 'n groot voorreg om julle te akkommodeer.

Beste wense, Sonia.

Dirkies Dream Beachfront
Ina V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Absoluut uitmuntend!

Baie vriendelike ontvangs deur Sonia en sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak. Ligging fenomenaal en verblyf uiters gemaklik, stil en definitief 'n droom vakansie. Ons kom definitief weer.

Erika M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Sien sterre.

Voel of jy op die see bly. Sal vir seker weer gaan.

L M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
L M

Beslis aanbeveel.

Geleë op die see-strand. Swem, visvang, snorkel en skulpe. Asemrowende sonsopkoms en dolfyne wat elke dag verby swem. Sonia is absoluut briljant en sorg dat jou behoeftes bevredig word. Wasgoed word gratis gewas, netjies, skoon, gerieflik. Sekuriteit met toesluitmotorhuis. Daaglikse skoonmaakdiens word gelewer. Covid-protokol word streng toegepas.

Elana S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Absoluut heerlik!

Die verblyf is uit die boonste rake. Sonia het ons baie vriendelik ontvang en alles was silwerskoon en netjies. Ons kon heerlik op die stoep sit en net na die branders kyk. Ons sal vir seker weer gaan. Die kombuis is baie goed toegerus.

Ina D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Baie netjiese eenheid.

Dit het gevoel of ons by die huis self nog was. Was heerlik om elke oggend met die geraas van die branders wakker te word.

Eljo V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eljo V

Pragtig.

Sonia en haar personeel het regtig uit hulle pad gegaan om vir ons welkom te laat voel.

Lizelle L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Lieflike, skoon akkommodasie met 'n pragtige uitsig.

Heerlike verblyf met mooiste see-uitsig. Sit op jou stoep en sien hoe die branderplankryer die branders ry. Daaglikse skoonmaakdiens en vars handdoeke elke dag ontvang. Hulle het selfs ons wasgoed gewas waarmee ons daar aangekom het na 'n sopnat bergfietswedren. Baie dankie Sonia vir julle gasvryheid.

Soekie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie M

Uitstekend.

Baie vriendelik en behulpsaam. Ligging uitstekend met onbelemmerde see-uitsig en teen die strand. Rustige omgewing. Eenhede baie netjies en skoon.

Tertius F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius F

Lieflike naweek gehad. Baie rustig. Tevrede met alles gewees.

Ons sal definitief Dirkies aanbeveel. Pragtige skoon eenhede. Puik diens van Sonja en haar personeel. Sal definitief gou weer kom kuier.

At B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At B

Baie lekker, skoon, netjies, mooi en 'n hengse mooi see uitsig.

Ons het vanaf 1/4/2017 tot 10/4/2017 by Dirkies Dream Beachfront tuis gegaan wat baie lekker was. Die woonstel was baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en is vriendelik totsiens gesê. Die see-uitsig was wonderlik en woonstel is elke dag skoongemaak, dus kon ons net ons verblyf geniet. Ons sal hulle altyd aanbeveel vir vriende en familie, hou so aan, jul is tóps. Ons wil ook net vir LekkeSlaap bedank vir hul diens en hulp.

Irma V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Fantastiese ligging, puik kliëntediens en lieflike verblyf.

Dit was 'n lieflike plek om in te bly met die mooiste see-uitsig ooit. Die winkels was 1 minuut se stap weg. Sal Dirkies Dream Beachfront enige tyd aanbeveel. Dankie!

Rene B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Fantastiese lekker groot plek om heerlik te rus!

Ons het baie lekker gebly en was beïndruk met die plek. Goeie ligging en spasie en veilig..Wens ons kon langer daar bly.

Roche K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche K

Uitsig en verblyf onverbeterlik.

Alles was ongelooflik skoon en netjies en die personeel vriendelik en uiters hulpvaardig. Ons het vreeslik lekker gebly en die uitsig uit ons woonstel was fantasties. Lekker sentraal geleë en naby die strand.

Dirkies Dream Beachfront se terugvoer

Thank you Henda, you've been super guests and only a pleasure to accommodate guests like you.

Dirkies Dream Beachfront
Morne V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Baie nice, netjies en skoon.

Baie goed geleë, baie netjies, na aan Spar en na aan strand.

Herna F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna F

'n Vasberade vrou se droom verseker droomvakansies vir ander.

Die ontwikkeling bied 3 privaat eenhede. Baie oulik ontwerp, netjiese aansig, goeie afwerking en goed instandgehou. Die eenhede is goed toegerus met gehalte t.o.v. meubels, kombuisware, beddens en linne. Hierdie verblyf laat 'n mens waarlik tuis voel, soos jou eie tuiste by die see. Dit voel of die branders letterlik op jou voorstoep breek en tog boet mens geen privaatheid in nie. 'n Kleinerige winkelkompleks is binne loopafstand van die eenheid af en hier kry 'n mens alles wat jy sal benodig vir jou vakansie. Ek sal hierdie verblyf sonder om te aarsel vir gesinne met of sonder kinders aanbeveel.

Gordon N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon N

Fantastiese ligging en uitsig van die strand (veral vir een wat surf).

Als wat jy nodig het in die woonstel en was baie gemaklik. Personeel baie behulpsaam!

Hannes J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes J

Baie gerieflik en gemaklik met alles wat mens nodig het. Ons het die verblyf egter as oorslaapplek gebruik en sal in die toekoms langer bly.

So 'n bietjie meer strandhuisversiering sal mooi wees. Dirkies Dream Beachfront is op die see, maar ons eenheid het jou binne die gevoel van 'n gewone dorp of stadwoonstel gegee. 'n Mens moet uitgaan op die balkon om die see te beleef. Jeffrey's is vol winkeltjies wat baie mooi "seeversierings" verkoop. Ons gevoel is dat dit as seebestemming net daardie bietjie ekstra kan gee, met die regte atmosfeer, sonder om so iets te oordoen.

Marianna G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna G

Was met vakansie by Dirkies Dream.

Ons vlug was vertraag met 5 ure en ons het eers na 23:00 by Jeffeysbaai aangekom, Sonia het vir ons gewag sodat sy die pad vir ons kon aanwys tot by Dirkies Dream! Tydens ons verblyf was Sonia en haar personeel altyd daar indien ons enige iets sou benodig - selfs gedurende beurtkrag. Het hierdie vakansie rêrig baie geniet.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNzViZjk5LWRjZDItNGEzMi05OGJmLWE0Y2YzYzIwYjM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 10 Flame Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033830667984 24.932116561377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang