Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DK Villas Harbour View

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinda N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beste plek waar ons nog ooit tuisgegaan het! Baie mooi en smaakvol toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Uitstekende diens. Die woonstel is baie goed geleë met persoonlike diens van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Johann was extremely welcoming! The villa is beautifully decorated and it's upmarket appliances and beautiful kitchen cupboards were a treat. Johann has impeccable taste and his attention to detail is next level The view is beautiful, the beds are comfortable and the electric blankets were a treat during the cold, wet days we were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

'n Baie mooi uitsig van Houtbaai. Uitstekende diens gemerk met persoonlike aandag. Bederf met 'n snoesige japon en tuislike atmosfeer. DK Villas sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Carel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly in pragtige plek! Johann gaan uit sy pad om mens welkom te laat voel, boek jou persoonlik in en weer uit ook! Help selfs om die bagasie aan te dra. Sal beslis weer hier wil kom ontspan, baie dankie vir die volledig toegeruste woonstel, asook inverter om loadshedding deur te sien. Vrystaat groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizbe T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie lekker. Mooi plek. Baie netjies. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

Uitstekende fasiliteite en die eienaar se persoonlike diens steek uit. Johann was daar met die aankoms en vertrek en het albei kere verseker gemaak dat ons behoeftes bevredig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Perfect holiday stay. Perfect amenities. Great location. Personalised welcome. Clean. Awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
DK Villas Harbour View
Thanks Martin, for the fabulous review. We are thrilled you loved our place, and that you had a great time. Hopefully we can welcome you back in the future. Kind dkvilla regards. Johann

Kishan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Amazing. Highly recommended. Amazing place, with amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
DK Villas Harbour View
Hi Kishan, We are delighted you had a terrific time. Thanks for the great review, its hugely appreciated. Look forward to welcoming you back to our dk villas in the future. Kind dkvilla regards, Johann

Cathrine V
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

A beautifully decorated, comfortable, clean and accommodating villa. Our stay in this beautiful villa was incredible. The owner has thought of every detail to make the accommodation so welcoming, luxurious and comfortable. He went out of his way to make it special. Thank you, Johan

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
DK Villas Harbour View
Hi Catherine, we are ecstatic that you had such an incredible stay. We pride ourselves in the attention to detail, and we are thrilled that you enjoyed this. Hopefully we can welcome you back to one of our dkvillas in the future. Kind dkvilla regards, Johann

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 40, Eenheid 9, Harbour View, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ad751a951a9647ac0887b4dc1604a223a79e894dbec2ac65512ef0286fd14eef4207eb20a7fbcf23230d3c817bc39a8e6de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 40 Main Road Unit Number, 9 Harbor View 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.043764394899 18.359620406082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang