Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Bay 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Helen C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Definitely doing it again! Our stay was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
So glad we could contribute to a peaceful holiday. Hope to see you soon.

Lona P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dolphin Bay 2 is gerieflik en ruim. Dankie! Was 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.

Firdosia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beautiful accommodation right on the beach. Beautiful accommodation right on the beach. Could not be any closer to the water. Everything was in good condition, and the added bonus was parking in front of the unit. The only downside was the cleaning ladies arriving at 8 am while everyone was in bed, delaying our plans by an hour. Other than that, it was an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Thank you for the review. The cleaning ladies can be organised beforehand to a time that suits you. There will be no cleaning on two-night bookings anymore.

Jackie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly en diens was puik. Die verblyf was fantasties, baie netjies en mooi geleë, loop afstand van restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Baie dankie vir die terugvoering. Die eenheid is ook loopafstand van die groot swemstrande.

Ilonka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker! Vreeslik lekker, sal die plek altyd aanbeveel en self ook weer terug gaan daarnatoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Baie dankie vir die terugvoer. Die eenheid is so lekker geleë naby 'n swemstrand.

Melanie S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig, waarde vir geld. Fantastiese 4 dae gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kan volgende keer langer bly.

Liezel N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker woonstel! Fantastiese ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Baie dankie vir die terugvoering. Ons streef om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Met die eenheid op die strandfront is die wind in jou hare lieflik. Son-opkomste is wonderlik.

Benita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beste ooit! Alles vir ons was perfek. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende besoek aan Ballito

Henriëtte F
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

We had a delightful stay. Had a great stay, with a beautiful ocean view and just a few steps away from the beach. Not to mention the fast WiFi, which makes it feel like home, as well as the UPS, which made our power situation a bit more tolerable. The host was very friendly and responsive. Thanks to the host and her cleaning staff for being so helpful and polite during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

See-uitsig beste ooit! Luukse, netjiese woonstel. Baie goed toegerus. Perfek geleë. Op strand, naby winkels en restaurante. Plek om weer te besoek. Christine is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dolphin Bay 2
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle binne kort weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 173
R2 173 R1 847
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 173
R2 173 R1 847
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-weg 52b, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d26fa97b4efbf0caf066a1f70505d82c74c35c189a7a99680cdfdcdb343f43ddfa3c9f2e40632d6be3ac7c95f0b71e2bc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 173 nouVanaf R1 847 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 52b Compensation Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5408202 31.2175635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang