Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach C110

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Stunning apartment. We really enjoyed staying at the apartment. Kudos to Simone the apartment agent/manager who listened to our concerns and ensured that she address them. Apartment is well secured, beautiful with the view of the sea, Table Mountain and the city centre. Uber friendly if you only give clear notes to Uber, so they can collect you inside the complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Amazing. Dolphin Beach is rerig 'n plek om te belewe, netheid, vriendelikheid, rustigheid, veiligheid, see view, strand, malls en sentrum baie naby vir vinnige inkopies. Ons sal definitely weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Dolphin Beach C110
Baie dankie Denise, so bly julle het dit geniet. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Beste uitsig in die Kaap, net so bietjie TLC nodig. Mooiste en beste uitsig oor die berg! Daar kort net bietjie TLC. Versier kussings op die banke in die sitkamer is uitgerafel en stukkend, sitkamermat is uitgerafel en twee lampe is stukkend. Muurbehangsel is stukkend en staan op die vloer, en daar is 'n stukkende stoel sonder poot in die sitkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach C110, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd94402b6a10aabc1e378e479e2f4f0838fd9ce854465df5eca60225699f97f42d58ae34136c3edd35b640235d2e3e0c5d00d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1 Marine Drive Dolphin Beach C110 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.829966131103 18.481787063229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang