Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach H106

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nicolene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie skoon en netjies. En die mooiste view! Ons het baie lekker gebly by Dolphin Beach. Skoon en netjies. En mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roche E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Comfortable, conveniented located. Beautiful view. Beautiful unit and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Als het goed verloop. Ons het regte keuses gemaak met die keuse van die blyplek. Op die strand. Naby winkels en sentraal om by die PSI hockey uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jason P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Lovely for a leisure stay. Beautiful location, and the views and the apartment are well furnished. Just needed a clothes dryer and a change of towels. Beach towels would be a nice addition. The ants were not good on the counters.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heel mooiste uitsig op Tafelberg, stadsliggies en die see. Ons het lanklaas in so 'n netjiese plek gebly. Mooiste meubels en uitsig waarvoor jy kan vra. Lekker sentraal geleë in 'n baie oulike kompleks! Beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Dolphin Beach H106
Good Day Ronel, thank you for sharing your experience with us. Its made our day knowing that you loved the place and found it to be modern, clean and neat. It always nice getting value for money. We hope you will be visiting us again very soon.

Ilse W
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Ongelooflike woonstel met 'n asemrowende uitsig. Baie netjies en beskik oor als wat jy nodig het. Sal beslis weer kom. Het heerlik gekuier. Goeie gasheer wat ons dadelik laat tuis voel het. 'n Moet vir enige familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries E
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Baie lekker paar dae! Alles was wonderlik. Daar was 'n probleem met die Weber braai, maar Chris het die hele braai sommer die volgende dag vervang met 'n nuwe een!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Dolphin Beach H106
Thank you so much for your wonderful feedback. It was wonderful hosting you and your family.

Cecil O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2018

Verblyf is skoon en netjies met 'n baie mooi uitsig oor Tafelberg en perfek geleë. Die verblyf is alles wat ons nodig gehad het. Baie mooi skoon en netjies. Woonstel is redelik modern. Die enigste klagte is dat ons nie 'n skoonmaker gekry het nie, al het ons spesifiek vir een gevra. Gelukkig het ons nie te veel skottelgoed ens. gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Dolphin Beach H106
Beste Cecil, Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer. Vriendelike groete Dolphin Beach H106

Anna R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Lieflike plek wat ons beslis weer sal besoek. Hierdie was een was die beste verblyfplekke wat ons in 'n lang tyd besoek het. Die woonstel was skoon en goed toegerus. Oorgenoeg stoorplek wat jy nie altyd by 'n vakansie bestemming kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine L
Kort verblyf
5.0
Mei 2017

Ongelooflik lekker gebly. Alles was perfek soos ons dit verwag het. Die eenheid was silwerskoon en netjies met alles en meer in as wat ons nodig gehad het. Die enigste ding wat ek graag wil voorstel is dat daar gekyk word deur die kompleksbestuur om trollies beskikbaar te stel om bagasie na en van die eenheide te kan neem. Dit was ongerieflik om 'n paar keer op en af te geloop het met bagasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 720

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach Hotel, Marinerylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc870116ec457db48a9eb7fca46132b03e790707fa3a3707499bd5471ac383f54418dbb346c38eb9198d4646f68607fb97ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Dolphin Beach Hotel, Marine Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.822282 18.47739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang