Dolphin Cove 2
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 54A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 491 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin Cove 2 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat met 'n asemrowende see-uitsig spog. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie kompleks direkte toegang tot die strand bied en 'n swembad op die perseel het.
Dié woonstel is op die grondvloer word met 'n trap bereik, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Al 3 badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na 'n ruim sonkamer met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en gemaklike stoele. Die stapeldeure lei na 'n balkon met sonstoele, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
'n Enkeltoesluitmotorhuis en beperkte, oop besoekersparkeerplek is beskikbaar.
Hierdie verblyf is 500 m vanaf Clarke Bay Beach en 700 m vanaf Salmon Bay Beach. Granny's Pool Beach is minder as 1 km vanaf die kompleks, terwyl Zimbali Beach 14 minute se stap vanaf die verblyf is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 145
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 54A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin Cove 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 54A, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang