Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Dream

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 95, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dolphin Dream spog met asemrowende uitsigte oor Heroldsbaai-strand en die Indiese oseaan, en is 'n pragtige vakansievilla in die hartjie van Heroldsbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Tuinroete.

Dié dubbelverdieping-villa bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die ruim hoofsuite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met ongelooflike see-uitsigte, geleë op die boonste verdieping. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die derde slaapkamer, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers het albei 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Onder is 'n tweede TV-sitkamer en die hele eiendom het toegang tot gratis WiFi.

Buite is daar 'n ruim buite-onthaalarea met 'n sithoekie onder 'n sambreel, sonstoele vir gaste om 'n bietjie son te vang en 'n lieflike swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Boonop het hierdie eiendom 'n sonnige braai-area met 'n buite-etenstafel.

Die strand kan óf via die trappe aan die onderkant van die straat bereik word óf met 'n motor, via 2 toegangspaaie deur of om Heroldsbaai. Strandstoele, sambrele en handdoeke word voorsien. Privaat parkeerplek is beskikbaar met 2 motorhuise vir binneparkeerplek. Die huis is toegerus met sonkrag om krag tydens beurtkrag te verseker, 'n reënwatertenk met filters en herwinning word aangemoedig met dromme en herwinningsakke wat voorsien word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Slaapplekstraat 95, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaapplekstraat 95, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bbbde0b1780672ad5d3a9710f1197532deb57719aa8119a53bd8359bdaefdddd9558851f3f778d46409ddf1851b8ce75229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 95 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.052316517601 22.396393360713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang