Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Dunes Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Bruno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Superbe! Excellent séjour. Chambre luxueuse et de bon gout. La vue est extraordinaire. L'accueil est charmant et les petits déjeuners de qualité. Merci!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

1/10 vir uitsig, vriendelikke personeel, heerlikke ontbyt! Ja, die verblyf was beter as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Boipelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

It was a beautiful stay. Elna, Lettie and the people that took care of us were a. Our stay was beautiful and we enjoyed the breakfast so much. There was a variety of delicious food to choose from. The only thing is that the honeymoon room I reserved was switched for a sea view. I'm not complaining; however, they should have notified or asked me before we got there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Privaat, rustig en lieflike uitsig. Kamers is gerieflik ingerig en so uiteengesit dat mens privaatheid het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanthia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

The place was beautiful. Breathtaking view of the ocean. Everything was clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henré D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2018

Die verblyf was netjies, gemaklik, en rustig - net wat ons nodig gehad het. Wildernis en omgewing is 'n besondere deel van Suid-Afrika. Dolphin Dunes se akkommodasie pas netjies by hierdie besondere omgewing in. Ons verblyf was netjies, gemaklik, en rustig - net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2015

Die gastehuis was fantasties, sal enige tyd weer gaan - die eienaars was so vriendelik en behulpsaam. Pragtige, lieflike gastehuis, so lekker gekuier en mense is so vriendelik. Enige tyd sal ons weer gaan - beslis. Die beste plek om te wees in Desember.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2015

Wat 'n wonderlike tyd! Pragtige uitsig, vriendelike diens en groot, luukse kamers. Skouspelagtige area! Sal beslis weer teruggaan vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ria F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2014

Vriendelike personeel met uitstekende diens. Uitstekend lys van restaurante en aktiwiteite en aanbevelings het baie gehelp. Dit sou goed wees as hulle versoeter kon verskaf i.p.v. net suiker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2014

Die kamers is netjies en ruim & die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker gebly, alhoewel die pad naby aan die Gastehuis geleë is, en nogal geraas het saans. Die personeel was baie vriendelik gewees.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-keeromstraat, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc390b688f4ab4da17d02b48511a0d2518883527b064cb64516069b9c6aebca3c6ddfc9f7128752bdeeaf6874130ca2965f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Buxton Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.997884 22.602608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang