Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Escapes

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Priscilla N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Loved it. Would highly recommend. Absolutely helpful owner, very accommodating. Rooms are spacious and neat. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christy V
Kort verblyf
3.2
Apr 2024

It was safe and easy to get to. Was disappointed that we did not have a sea view and the beach is not just 600 meters as advertised. The accommodation was good and will definitely use this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie rustig, ontspannende gevoel, hoogs aanbeveel. Die hele woonstelkompleks is baie rustig, presies wat ons nodig gehad het. Willard Strand is in loopafstand en Thomsons Strand is 'n skrale 3 minute se ry weg. Die woonstel is netjies, goed onderhou en snoesig. Die mense wat ons ontmoet het in die kompleks was baie vriendelik. Die woonstel is beter as wat die foto's wys. Die area in die woonstel is baie ruim weens die deure wat van die slaapkamer en sitkamer op die stoep uitloop, als is baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Dit was 'n baie lekker tydjie weg van al die gejaag in JHB. Ek sal een voorstel maak, om die sitkamerstel te vervang. Dit is regtig baie oud en lyk glad nie meer in 'n baie goeie toestand nie. Ek wil net 'n lap oorgooi, want dit voel baie vuil met al die krake in die leer, en ek voel glad nie gemaklik om daarop te sit nie. Dit is wat my afgesit het van die plek, ek het dit ook so op die fotos gesien en gehoop dit sou beter lyk as ek daar kom, maar het erger gelyk. Die foto's is goed en reg, maar iets wat my mislei het is dat dit gevoel het of my plekkie op die swembad uitkyk en die braai sommer net daar naby jou is. Dit is bietjie misleidend. Ek sal op die advertensie net mooi stippuleer dat dit op die 2de vloer is en dat daar geen see-uitsig is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Comfortable, lovely pool and braai area. I think the unit should be advertised as Villa Med, rather than Dolphin Escapes. That way a potential rentor will be aware that the unit is within a large complex of units. This was unexpected to me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Lekker gebly, dankie. Beste bestemming by Ballito.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farzana P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Splendid stay. Will definitely consider a stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo N
Kort verblyf
3.0
Sep 2017

Clean place, close to everything and very peaceful. I liked the place, it was everything we needed, relaxing, peaceful, malls, pools, braai place and beach. I would definitely come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Janice
Dolphin Escapes
Hi Thabo, thank you so much for your review and we wish you and your family all the best for the festive season. Kind regards, Janice

Johandre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2017

Die verblyf was lekker, maar diens op woonstel sleg. Wasmasjien het die klere beskadig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Janice
Dolphin Escapes
Hi Johandre, We are really sorry that some of your clothing was discoloured. It appears that you selected a machine setting called ''Shirts" for your T-shirts which sets the washing machine at a temperature of 60 degrees, far too high for most washes. We would recommend the 'Daily Wash' setting which is 30 degrees. We look forward to seeing you and Chantel again soon and wish you all the best for the festive season. Kind regards, Janice

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Dolfynsingel en Elandstraat, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGY5MDc0LWY1MzEtNDI5Ni05ZjFhLTg1MDFhNDRkMzZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Corner of Dolphin Crescent and Eland Street Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.527968060095 31.222151909857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang